Skip to main content
STOP HERSONERING IN ASKHAM

STOP HERSONERING IN ASKHAM

406 signatures 94 to reach 500
J
Jerrica S. signed
J
Jadia H. signed
A
Auret N. signed
D
Denise L. signed
L
Leanette S. signed
J
Joeline R. signed
W
Willem B. signed
J
Johan R. signed
H
Helois R. signed
K
Kobus v. signed
NV
Started by Nandi van Wyk 3 years, 8 months ago

VERHOED DIE HERSONERING VAN RESIDENSIËLE ERWE OP ASKHAM NA BESIGHEIDS ERWE. VERBLYF OP ASKHAM IS REEDS BEBERK, EN IN GROOT AANVRAAG. MOENIE DIE GEMAAL EN GERAAS EN BESOEDELING VAN BESIGHEDE IN ONS VEILIGE, NETJIESE EN RUSTIGE WOONBUURTE INBRING NIE.

NB: SIT ASB JOU TELEFOON NOMMER ASOOK ADRES IN DIE 'COMMENT' GEDEELTE, ANDER SAL JOU HANDTEKENING NIE TEL NIE.

BAIE DANKIE VIR U ONDERSTEUNING

Updates

Reached 250 supporters

December 11, 2022

Reached 100 supporters

December 9, 2022

245 Comments

E
Estelle Davies
3 years ago Featured

This area is zoned for housing. Owners of paying residents acquired properties specifically for its peaceful location. There are insufficient migration of patrons during the whole year to validate such intervention.

A
Amanda Smith
3 years ago Featured

Askam, is n regte plaas gemeenskap, waar kinders vrylig kan rond beweeg en nog kind kan wees. Winkel kompleks sal beslis nie in woongebied n aan wins wees nie. Die hoofstraat het al die beskikbaar winkel. Vir lekker uitstapie met swembad is daar genoeg eet plekke in Kalahari met heerlike restaurant en swem geriewe. Bv, Molopo Lodge ens.

A
Albert Steyn
3 years ago Featured

Stop die hersonering. Daar is besigheids erwe in die hoofstraat. Moenie besigheid in die woongebied goedkeur nie. Askham is die hart van die Kalahari en ons wil dit graag so hou.

E
Eric Herrmann
3 years ago Featured

Rezoning of residential plots for commercial use in a small town like Askham will impact negatively on the limited tourism facilities., especially guest accommodation. Commercial actives in a small residential area will introduce unwanted traffic, noise, and litter pollution amongst others.

A
Andre Burger
3 years ago Featured

Ons hou graag vakansie in Askham vanweë die stilte en rustigheid. Indien daar nou toegegee word aan hersonering van woon erwe na besigheidserwe, sal dit nie lank wees voordat Askham se uniekheid daarmee heen is nie. Ek sê dus nee.

D
Drikus Lee
3 years ago Featured

Askham is 'n plattelandse dorpie met 'n plattelandse gevoel. Die hersonering van residensiele erwe na besigheid gaan die pad oopmaak vir al die plaaslikke besighede om hulle deure toe moet sluit. Stop die keelafsny van ons plattelandse gemeenskappe

J
Jerrica Strydom
2 years ago

Onveilig vir die gemeenskap!!

A
Auret Nagel
3 years ago

Stop besigheidsontwikkeling.

Help this petition grow

Share it with friends to help reach 500 signatures.

Your share link

Share directly