Skip to main content
Erf 37 Graafwater. Proposed Waste transfer station. IN OUR BEAUTIFUL TOWN!

Erf 37 Graafwater. Proposed Waste transfer station. IN OUR BEAUTIFUL TOWN!

118 signatures 132 to reach 250
B
BEN D. signed
B
Bernice v. signed
S
Surina F. signed
M
Mari W. signed
S
Someone signed
A
Alida C. signed
S
Someone signed
R
Rika K. signed
J
Jancke H. signed
R
Rijk L. signed
VT
Started by Vidiah Thorne 11 months, 3 weeks ago

Risks involved of a waste transfer station in a residential area.:

  • Fire hazard
  • Pest infestation
  • Trucks on residential roads
  • Busy traffic all day
  • Rather close to a boarding school

Residential areas are for peaceful family living

Stand against this today!


Afval verwerkings aanleg in woongebied hou risikos in:

  • Brand gevaar
  • Investasie van peste
  • Swaar voertuig verkeer op paaie gemaak vir ligte voertuie.
  • Heeldag verkeer
  • Baie naby aan skool koshuis

Woongebied is vir families, sekerlik nie vir nywerheids aktiwiteite nie.

Staan teen die aansoek vandag!

61 Comments

B
BEN DE KLERK
11 months ago Featured

Ek staan verstom oor die logika! Vulliswerke hoort ver weg van residensiële gebiede. Soos dit nou staan, 80% van SA se vullis terreine druip oudit. Statisties en histories beteken dit dat hierdie voorstel 'n 20% kans op sukses het. Heroorweeg hierdie voorstel baie ernstig.

B
Bernice van der Vyver-de Klerk
11 months ago Featured

Dit is regtig die swakste voorstel nog. So iets behoort buite 'n dorp te gebeur en nie in die middel van die dorp nie. Daar is dan reeds rioolwerke buite die dorp. Hoekom kan dit nie ook daar geskied nie?

L
Leatitia
11 months ago Featured

Onder geen omstandighede. Ek werk al 10 jaar by Ouhout Meubels Graafwater. Geen manier dit dit ooit kan gebeur nie. Hier werk mense en die ruik gaan al ons kliënt wegjaag.

C
Christo Botha
11 months ago Featured

Dis uiters belaglik dat die munisipaliteit so iets binne in ń residensiele gebied wil opgerig. Die impak wat dit op die omgewing en inwoners kan hê sal sleg negatief wees, peste en plae, geraas besoedeling, die reuk en om dit te nog meer ernstig te maak is dit aangrensend aan ń koshuis en skool. Is die inwoners van die dorp skriftelik in kennis gestel van hierdie nuwe planne?

E
Erasmus JvZ Geustyn
11 months ago Featured

Asb geen vullis oorlaai of recyceling op erf 37, Graafwater, daars n skool koshuis langs erf 37, dis tussen woon huise en ootkant n hout fabriek, ook is daar n historiese begraafplaas aangrensend op Graafwater plaas.

V
Vidiah Thorne · petition starter
11 months ago Featured

Waste facilities in any form in residential areas pose risk to life and properties. Graafwater is not the dump site of Cederberg. Please find a better suited site away from a residential area and where access roads can handle heave vehicle traffic.

M
Mari Walters
11 months ago

Dit hoort nie in n dorp nie Net mense wat nie kan dink nie wat sulke besluite neem Soek n ander plek My liewe aarde Moet alles dan agteruitgaan Dis nou soos om op jou eie stoep te .....

A
Alida Cruywagen
11 months ago

A Waste disposal in an urban area??? STOP it immedidiately!

Help this petition grow

Share it with friends to help reach 250 signatures.

Sign Petition

We never post to your account. Social sign-in is used only to verify your signature.

or sign with Email

Add a comment?

Your signature will be added via . Tell others why you're signing — it's optional.

By signing, you accept iPetitions Terms of Service and Privacy Policy.

Share Petition

Don't stop at signing, share the petition link with friends to multiply our impact

Copy link or share directly

Instagram
QR Code