Skip to main content

STOP HERSONERING IN ASKHAM

245 Comments

J
Jerrica Strydom
2 years ago

Onveilig vir die gemeenskap!!

A
Auret Nagel
3 years ago

Stop besigheidsontwikkeling.

D
Denise Lourens
3 years ago

Alhoewel ek in Gauteng woon, gaan my hart uit na die mense. Ons kinders het niks meer vryheid nie. Hulle dit agter tralies en op fone omdat dit wreed is buite die tralies. Of hulle woon in nerdersettings. Besighede lok agies. Agies is nuuskierig. Hul mask of hulle koop, maar loer rond waar hulle kan kwaad doen. Ek sou wat wou gee om daar te woon net om daai kinders in die stowwerige strate, op fietse en kaalvoet te sien speel. Ek deel maar net my opinie, al tel dit nie. Denise Alberton Gauteng 079 766 3606

L
Leanette Schoeman
3 years ago

Ek bly in Pretoria maar is self van Kuruman Noord Kaap, so ek ken die Kalahari.. Ek ondersteun julle 100%, want om in die stad te bly is nie pret nie!

J
Joeline Rostoll
3 years ago

Los die Kalahari uit geldmalles

W
Willem Boshoff
3 years ago

There are more than enough properties in the market rather to put up a centre in Askam. Centers has the abbility to attrack unsafe environment

J
Johan Roos
3 years ago

Gee 'n pinkie, en voor lank het die ontwikkelaar die hele arm!

H
Helois Roodt
3 years ago

Respekteer die inwoners se vrede. Dis baie meer werd as GELD

K
Kobus van Rensburg
3 years ago

Kobus van Rensburg Klerksdorp NoordWes

I
Isabel Van Rensburg
3 years ago

Isabel van Rensburg Klerksdorp NoordWes

J
Jan Faber
3 years ago

Los Askham sooshy is ! Jan Faber 0724121894

F
Francois De Bruyn
3 years ago

Hou besighede uit woonbuurte. Dit is hoekom daar n sakekern is.

B
Bianca
3 years ago

Hou Askham ń veilig plaasdorp !

C
Chantel
3 years ago

No

I
Isabel Theron
3 years ago

ASB! 0823273818

W
Wilna Lambrechts
3 years ago

Such a lovely town just like it is

L
Louwrens Antonie Lengenhager
3 years ago

Suit-Afrika 0665344202

L
leon
3 years ago

Suid-Afrika 0684620425

S
Sipho Mnguni
3 years ago

There was a contractor in the past two years. But the road is worst than before. Can the our government look at the way of appointing.

P
Peet
3 years ago

Stop