Hi ouers,
Ons wil graag 'n skrywe stuur aan die beheelliggaam om Mnr Vernon te behou as onderwyser. Ons het verskeie ander benaderings probeer en die enigste uitweg is om genoegsame hantekeninge in te samel om sodanige aan die BL voor te lê te same met my skrywe.
Ons almal weet watter groot inpak dit vir die skool sal hê indien Mnr Vernon wel die skool sou verlaat, hy is vir so baie seuns die enigste gesonde manlike rolmodel in hulle lewens en hy doen baie vir die sport en skool.
Ek wil vra asb dat julle, jul stemme sal laat hoor, dit is immers waarvoor ons as gemeenskap staan.
Wat n puik onderwyser en ook standvastig met n sport en akademiese record wat ons as gemeenskap en ouers wil behou vir die learners en die skool. Hy is vetloof aan me Chandre wat standvastigheid dubbed onderstreep Alwyn en Erika Badenhorst