Goeie dag almal. My naam is Anell Julies inwonend in Vredendal,Matzikama streek. Hiermee vra ek amptelike steun van die gemeenskap i.v.m die nuwe Lewensorientering kurrikulum wat tans onder bespreking is in die parliment. As christen en kind van God grief dit my geweldig dat die department van onderwys so iets kan toelaat. Eks seker menigte ouers sal saam met my stem dat die nuwe kurrikulum inhoud bevat wat indruis teen ons waardes en leerstellings. Baie dankie vir u ondersteuning.
Leerplan onvanpas vir jong kinders, bring godsdiens, eiewaarde, respek en dissipline terug, dan sal alles in plek val.
J
Jean-Ray
6 years ago
Featured
Ek stem GLAD nie saam met dit nie sies dis lelik van daai ouderdom af moet hul nog hul lewe geniet nie dan al worry oor sulke goed nie.. alles kom met tyd
V
Vidiah Thorne
6 years ago
Featured
Hoekom word Christen waardes en ons Geloof ge-minag en afgemaak, deur ons kinders met indoktrinasie teen wat ons glo en koeste, geforseer word om skokende waardelose en met gevaarlike gevolge, leeringe met of sonder ons insae te leer. Dit sal nie geduld word deur nie ander gelowe nie! Net die Christen ouer het nie die reg om ons kinders genoeg luef te he, en groot te maak volgens ons waardes en geloof nie. Maar ons God is Groot en goed en in beheer! Dank ons Here Jesus hiervoor.
C
Charles Spires
6 years ago
Featured
Stem 100% NEE . Ek voel in elk geval nie dat ek my dogter na 'n skool toe wil stuur nie , dink homeschooling is baie beter
D
DOLINA
6 years ago
Featured
Ek as ouer probeer my kind die beste opvoeding gee .SO ek is gekant teen die lewensorientering kurrikulum. 100% nee!!
M
Martie Smit
6 years ago
Featured
Onaanvaarbare oriëentering deur Departement sonderotele leiding.Dis die ouers se verantwoordelikheid.