Wat n puik onderwyser en ook standvastig met n sport en akademiese record wat ons as gemeenskap en ouers wil behou vir die learners en die skool. Hy is vetloof aan me Chandre wat standvastigheid dubbed onderstreep Alwyn en Erika Badenhorst
A
Anonymous
2 months ago
Featured
We really don't want mr Vernon to leave the school, he mean so much for my son, and is such a great example of how a man should be. Please see what you can do to keep him.
A
Anonymous
2 months ago
Keep Viviene please
A
Anonymous
2 months ago
Gee vir Vernon die pos
K
Kayleigh Visagie
2 months ago
I Believe he should stay! He is an amazing teacher , and the school needs young teachers like him !
M
Mira Kruger
2 months ago
Hou ASB vir Vernon by Komatipoort. Hy is ñ voorbeeld en leier vir die kinders. Enigste manlike onderwyser by die skool en hy trap diep spore in die kinders se lewens.
E
Elize Styer
2 months ago
Mnr Vernon is 'n goeie rol model vir ons seuns sowel as ons dogters. Jy moet beslis bly!!!
J
Janemari
2 months ago
Please stay, hy is n groot aanwins vir ons skool
M
Marlise van der linde
2 months ago
Hy hou ons seuntjies hoog met rugby
A
Anonymous
2 months ago
Meneer Vernon is een van die beste en die kinders voel gemaklik en geliefd by hom dit sal ñ baie groot verlies wees.
K
Kobus van Staden
2 months ago
Hy is ń groot aanwins vir ons skool. Regte gesindheid en betrokkenheid. Het al lief geword vir hom. Probeer asb ń plan maak.
H
Henriëtte Minnaar
2 months ago
Mnr Vernon maak 'n groot verskil in baie van ons kinders se Harte. Dit sal 'n baie groot tragedie wees om so 'n wonderlike persoon te verloor.
N
Nico Joubert
2 months ago
Featured
Die skool benodig meer mans onderwysers en kan nie bekostig om een te verloor nie
N
Nelisile
2 months ago
I will really like mnr Vernon to stay in the school he is a good teacher for our kids
J
Jurie
2 months ago
Perfect teacher
W
William Findlay
2 months ago
Hou vir Vernon!
N
Narine Le Grange
2 months ago
Mnr. Vernon is ‘n rol model vir meeste van ons jong seuns en dogters. Hy is ‘n fantastiese onderwyser. Ons sal dit waardeer in u mnr. Vernon die geleentheid sal gun om departementeel aangestel te word by KA. Dankie
Behou Mnr Vernon
Wat n puik onderwyser en ook standvastig met n sport en akademiese record wat ons as gemeenskap en ouers wil behou vir die learners en die skool. Hy is vetloof aan me Chandre wat standvastigheid dubbed onderstreep Alwyn en Erika Badenhorst
We really don't want mr Vernon to leave the school, he mean so much for my son, and is such a great example of how a man should be. Please see what you can do to keep him.
Keep Viviene please
Gee vir Vernon die pos
I Believe he should stay! He is an amazing teacher , and the school needs young teachers like him !
Hou ASB vir Vernon by Komatipoort. Hy is ñ voorbeeld en leier vir die kinders. Enigste manlike onderwyser by die skool en hy trap diep spore in die kinders se lewens.
Mnr Vernon is 'n goeie rol model vir ons seuns sowel as ons dogters. Jy moet beslis bly!!!
Please stay, hy is n groot aanwins vir ons skool
Hy hou ons seuntjies hoog met rugby
Meneer Vernon is een van die beste en die kinders voel gemaklik en geliefd by hom dit sal ñ baie groot verlies wees.
Hy is ń groot aanwins vir ons skool. Regte gesindheid en betrokkenheid. Het al lief geword vir hom. Probeer asb ń plan maak.
Mnr Vernon maak 'n groot verskil in baie van ons kinders se Harte. Dit sal 'n baie groot tragedie wees om so 'n wonderlike persoon te verloor.
Die skool benodig meer mans onderwysers en kan nie bekostig om een te verloor nie
I will really like mnr Vernon to stay in the school he is a good teacher for our kids
Perfect teacher
Hou vir Vernon!
Mnr. Vernon is ‘n rol model vir meeste van ons jong seuns en dogters. Hy is ‘n fantastiese onderwyser. Ons sal dit waardeer in u mnr. Vernon die geleentheid sal gun om departementeel aangestel te word by KA. Dankie
Stays
Behou asb vir mnr Vernon