Loslopende vee op ons paaie het n groot probleem geword vir ons as gemeenskap, asook vir enige een wat Saron in en uit ry, veral in Winter en mistige weersonstandighede, en op die R44.
Daar het die afgelope tyd, heelwat ongelukke plaas gevind, en lewens verlies, af skryf van voertuie en groot skades aangebring op mense se voertuie. Dit het tyd geword dat ons as gemeenskap verenig en aksie neem teen die eienaars van hierdie diere.
Kom ons probeer n skut op Saron kry,om bogenoemde probleem te bekamp, sodat die eienaars kan weet om verantwoordelikheid te vat vir hulle diere wat los rond loop. Kom ons staan saam en teken n petisie, sodat eienaars kan sien, die dorp is moeg van hulle Loslopende diere.
Ek myself het in 2019 my kar afgeskryf in baie mistige weer, geen eienaar het tot vandag toe na vore gekom nie, ons het nou genoeg gehad van hierdie loslopende diere
L
Louise
1 year ago
Te veel ongelukke en mense wat seer kry
N
Nadia
1 year ago
Good I support 100%
J
Jamie Links
1 year ago
We cannot deal with every week animals causes exidents and causes harm
G
Grant
1 year ago
Moeg van al die ongeluke wat die rondlopende diere veroorsaak
Help this petition grow
Share it with friends to help reach
50 signatures.
Your share link
Couldn't copy automatically. Long-press to copy:
Share directly
Sign Petition
We never post to your account. Social sign-in is used only to verify your signature.
or sign with Email
Add a comment?
Your signature will be added via
.
Tell others why you're signing — it's optional.
By signing, you accept our Terms and Privacy Policy and agree to occasional emails about petitions. Unsubscribe anytime.

Your signature will be added via . Tell others why you're signing — it's optional.
Signing with Google or Facebook verifies your signature instantly — no email needed.