Skip to main content

The Gourits Abilon Project has been officially cancelled and I am genuinely overwhelmed by this result. I never imagined we could achieve this outcome but your collective dedication proved me wrong. This win belongs to all of you who cared about our town enough to speak up.

June 23, 2018

Petition against the Gourits Abilon Project

Petition against the Gourits Abilon Project

🏆 Won — 230 supporters Verified

Final supporters

W
Wiehann K.
A
Anna K.
A
Andre
S
Someone
P
Pauline V.
B
Barry R.
P
Pieter K.
L
Liesel W.
P
Paul M.
S
Someone
+220 more
MK
Started by Marisa Kruger 9 years, 6 months ago

Updated 1 June 2018 -

I hereby agree with the petition to stand against the Gourits Abilon Project. I have made time to make myself aware of all the positive and negative effects this project will have on our beautiful little town. I have also read the reports on the http://phsconsulting.co.za/documentation.php?secti... website and i am still apposed to the development.


Ek stem hiermee saam met die petisie teen die Gourits Abilon Projek. Ek het alle positiewe en negatiewe impakte van die projek op ons mooi dorpie deeglik oorweeg. Ek het ook die verslae op http://phsconsulting.co.za/documentation.php?secti... se webblad na gegaan en ek is steeds gekant daarteen.

(klein opsomming van die projek en die impakte waarmee ons nie verlief kan of wil neem nie. Abilon beplan om 'n perlemoenplaas te begin teen die see in die rigting van Voëlklip. Redes waarom ons die projek teenstaan, sluit in:

  • trokke wat die pad, tussen die plaas, Kusweg langs en dan uit na Albertinia, gaan stukkend ry,
  • die verhoogte verkeersvloei op hierdie roete, gevaar vir kinders en bejaardes,
  • die geraas en besoedeling,
  • die impak op die buurplase (onder andere 'n byeboer wie se bye versteur sal word deur die voorgestelde sonpanele),
  • die invloei van vreemdes in die dorp en
  • die storting van afval produk in Albertinia en Mosselbaai)

Updates

Reached 100 supporters

June 1, 2018

110 Comments

F
Frikkie Beytell
8 years ago Featured

Enkele jare gelede was ons in 'n Hooggeregshof geding betrokke om ons kus te beskerm teen anneksasie wat ons sou onteien van dit wat oor jare opgebou is. Ons het hierdie hofsaak volledig gewen. Nou word verwag dat ons weer moet instem tot 'n projek wat kusgebied baie skade gaan berokken. Nee!

S
Sharlene Milne
8 years ago Featured

No need to destroy such as beautiful area just bringing all the trouble to a little town with no protection and no work opportunities which will increase crime nevermind the trash and run off being du moved into ocean. Sorry Afrikaans is real ruusty

H
Hendie Grobbelaar
8 years ago Featured

Ons is nie teen vooruitgang en werksgeleenthede nie, maar die nadele van hierdie projek gaan 'n groot negatiewe impak op die dorp en omgewing hê. Gun ons diè stukkie rus en vrede waarvoor so baie mense hul hele lewe lank voor gewerk het.

M
Marisa Kruger · petition starter
8 years ago Featured

i am still very against this project. Gourits has been part of my family since my granny was a little girl (born 1926). Its very close to my heart and many of my family members own property in Gourits. NO ABILON NO!!!

S
Stephen Hardcastle
9 years ago Featured

Unspoilt coastal road will be heavily overused,creating dust. Effluent will pollute the area which has no water borne sewerage or similar. There is insufficient infrastructure.

H
Hendre Gericke
9 years ago Featured

No no no no no!!!!!!!! It will destroy the local safety and security of the whole region and lead to the influx of hundreds of workers. Where are they planned to stay???? Gouritsmond town does not have enough water for them.

A
Anna Klaper
6 years ago

Please consider this petition very seriously. It is inconceivable that there is even an attempt to build commercial factory in one of the last few remaining areas where the government and the local people have for years protected it from destruction. There is plethora of evidence already available which shows how this project would destroy the species and ecosystems endemic to the area. Allowing this project to go though would not only be immoral and illegal, it would be one of the greatest crimes against the one of the last surviving virgin areas of South Africa’ native environment. Please stop it now before it is too late, this project would build precedence for others to abuse what is left of the still untouched environments... [email protected]

A
Andre
6 years ago

1. Hierdie projek is 'n totale oe verblindery mbt werkskepping vir die plaaslike gemeenskap. Volgens wet moet dit 80% swart en 20% bruin werkers wees. 2. Waar word huisvesting verleen wanneer, van hierdie werkers, bedank of afgedank of net dros. Outomaties gaan 'squat' hulle in die gemeenskap en dis hier waar die probleem begin met verskillende kultuur beginsels. Dis hier waar die diefstal, onrus weens gebrek aan behuising, moord ens begin. 3. Die kus grondpad is nie geskik om die verkeer wat dit gaan meebring te hanteer nie, dit is reeds in so 'n haglike toestand na die huidige reen en vol gate, wat vir die normale pad gebruiker van die verskillende plase 'n baie groot risiko skep mbt voertuig skade ens. 4. Wie gaan vir die onderhoud aan die pad betaal en die skade eise aan voertuie weens die vernietigde pad wat veroorsaak is deur swaer voertuie. 5. WIE GAAN VERANTWOORDELIKHEID AANVAAR VIR DIE VERNIETEGING VAN DIE SEE LEWE WEENS PYPLYDING VANAF DIE PLAAS NA SEE WAT ONGEWENSDE AFVAL SAL STORT. 6. Wie gaan verantwoordelikheid aanvaar vir die daling in kus eiendoms pryse soos aangedui deur die applikant in oorspronklike aansoek. 7. Hoe is dit moontlik dat Hesseqau so onverantwoordlik wil optree om toe te laat dat vleilande wat internasionaal beskerming geniet in hierdie geval vernieitg kan word, is dit die bruin koevert se dikte wat hier die deurslag kan gee. 8. As Hesseqau hierdie goedkeur sal hy maar die gelag moet betaal wanneer die een eis na die ander kom toegedien word mvn al die teenkanting teen hierdie projek/aansoek wat hy nie van kan ontvlug nie.