Skip to main content
KANONKOP SWEETPAKKE

KANONKOP SWEETPAKKE

225 signatures 25 to reach 250
S
Someone signed
C
Chante b. signed
S
Stoffel v. signed
M
Michael G. signed
M
Martin signed
H
Hannelie signed
B
Bea b. signed
M
Mariska v. signed
J
Jaqueline M. signed
D
Driekie O. signed
ME
Started by Michelle Ehlers 1 year, 3 months ago

n Petisie word opgestel om voor te lê aan Mnr Kruger sodat hy die erns van ons mamma en pappas harte kan insien om ons kinders toe te laat om elke dag sweetpakke te kan dra gedurende winter om hulle teen die koue meer te beskerm.


This is a petition that we would like to present to Mnr Kruger for him to be able to see that we are serious about having to be able to wear Kanonkop tracksuits everyday during the winter. To protect our kids from the cold and risk of getting sick. Please sign and comment with you child's grade

Updates

May 5, 2025

The scale of support reached today confirms that we have sufficient backing to request a formal meeting with Mnr Kruger. I am drafting a letter to his office now to present this evidence alongside our proposal for the winter dress code policy update.

Reached 100 supporters

May 5, 2025

112 Comments

M
michelle
1 year ago Featured

Im so pleased that someone came up with this ideas,it just a making money scheme I had the same problem with what when my kids were at that school.so i recomend tracksuits the whole winter,otherwise sent the dr bill to school as easy i pie

B
BRANDON
1 year ago Featured

Ai arme kinders hoe voel jy as jy koud kry wel? hul kry ook koud onderwysers duk jasse warm broeke kinders dun broekies dun truitjie allamapstiks nee laat die kinders ook warm kry asb laat hulle hul warm sweetpakke aantrek anders laat die onderwysers ook so dun aantrek soos die kinders en saam hul koud kry

B
Bets
1 year ago Featured

Asb laat hulle sweetpakke dra dis baie koud as jy koud kry dink net aan daai Klein lyfies hoe koud kry hulle nie 100x meer as ONS my kleintjie het Al gese haar beentjies kry baie koud in die klas en sys gr1

W
Willem Burger
1 year ago Featured

Asb dit is koud en die kinders kry koud in die winter. Ander laerskole het al lank al skool sweetpakke vir winter drag ek glo en vertrou dat die kinders in gedagte gehou sal word om Dan ook skies raak en skool te mis te vermy. Baie dankie byvoorbaat.

A
Angelque Beukes
1 year ago Featured

Ek stem ons betaal baie vir die sweetpakke maar hulle dra dit so min dat dit amper nie die moeite werd is nie, dan boonop is dit koud die kinders word siek en hulle self se die sweetpakke is baie warmder.

D
Daphne Uys
1 year ago Featured

As ek kyk na die prys van sweetpakke, en die feit dat dit warmer is stem ek dat ons dit elke dag moet kan dra. Die prys van die klere regverdig nie net om gedra te word op n Vrydag nie. Ouers haal so baie geld uit en dan kan hulle kinders die sweetpak net +- 13 keer dra... Dit maak nie sin nie.

C
Chante boucher
1 year ago

Graad 1-5

S
Stoffel van heerden
1 year ago

Wintersdrag

Help this petition grow

Share it with friends to help reach 250 signatures.

Sign Petition

We never post to your account. Social sign-in is used only to verify your signature.

or sign with Email

Add a comment?

Your signature will be added via . Tell others why you're signing — it's optional.

By signing, you accept iPetitions Terms of Service and Privacy Policy.

Share Petition

Don't stop at signing, share the petition link with friends to multiply our impact

Copy link or share directly

Instagram
QR Code