Skip to main content

KANONKOP SWEETPAKKE

112 Comments

C
Chante boucher
1 year ago

Graad 1-5

S
Stoffel van heerden
1 year ago

Wintersdrag

M
Michael Grobler
1 year ago

Bring sweetpakke vir die winter in dis baie koud en die onderwysers mag warm aan trek maar nie ons kinders nie

B
Bea boucher
1 year ago

Sweetpakke in winter

M
Mariska van heerden
1 year ago

Graad 1 tot Graad 3 bitter koud indie winter ..Kleintjies word net meer en meer siek

H
Helene Swart
1 year ago

Laat die kids sweetpakke dra gedurende die winter

M
Megan Botes
1 year ago

Kinders moet warm klere drag hê ouers kan nie altyd medisyne koop om kinders gesond te hou nie

S
Simi Herbst
1 year ago

Ek hoop ons wen!!

C
Christa
1 year ago

Stem 100% saam

P
Petro Smit
1 year ago

Laat kids asb sweetpakke dra die winter dis baie koud As kids warm is raak hulle minder siek

L
Lou
1 year ago

Jumpsuit /sweetpakke

L
Louise Hill
1 year ago

Stem ja vir sweetpak!

B
BRANDON
1 year ago Featured

Ai arme kinders hoe voel jy as jy koud kry wel? hul kry ook koud onderwysers duk jasse warm broeke kinders dun broekies dun truitjie allamapstiks nee laat die kinders ook warm kry asb laat hulle hul warm sweetpakke aantrek anders laat die onderwysers ook so dun aantrek soos die kinders en saam hul koud kry

E
Elna
1 year ago

Sweetpakke deur die week vir die kinders. Dit is warmer en meer ekonomies

C
Charleen
1 year ago

Laat hulle dit dra dis kos geld en hul mag dit net nou en dan dra hoe werk dit

T
Tanya
1 year ago

Ek voel kinders is geregtig om hul sweetpakke te kan dra in die winter, dis vrek koud.

F
Frikkie de Jager
1 year ago

Beslis sweetpakke

A
Anonymous
1 year ago

Ja laat die kinders warm kry

C
Clara-Anne de Bruyn
1 year ago

Ek dink dis 'n baie goeie idea. Die kinders kan warm bly.

S
Suzette Coetzee
1 year ago

Ja vir Sweetpakke! Soos VRYDAGDRAG met Tekkies!