Skip to main content

Status: Closed — this petition is no longer accepting signatures.

Afrikaansfortakehomeexam

Afrikaansfortakehomeexam

Closed — 18 supporters Verified

Final supporters

H
heather
E
Eljay
M
Morton D.
M
Mushfiqoh C.
S
Sueanne M.
R
Rowena B.
L
Louwna L.
L
Lincoln C.
A
Ashley
L
Lauren F.
+8 more
OJ
Started by Oswin Julisen 10 years, 10 months ago

Geagte Mevrou Butler,

Ons, die Afrikaans Metodiek studente wil hiermee ons gevoelens uitspreek deur middel van hierdie petisie. Die doel van die petisie is om aan U te bewys dat die meerderheid van ons voel dat ons Afrikaans eksamen in 'n "take home" eksamen ontskep moet word.

die veiligheid van die studente moet altyd eerste kom, en met al die druigemente wat op sosiale media versprei word dink ons nie dat ons veilig sal wees nie, al gaan skryf ons by die Velodrome in Bellville. Hoe gaan ons kan konsentreer op die eksamen wanneer ons nie gerus is in ons gemoede nie.

Nou dat studente van kampus af gedruif word weens die omstandighede en toestand waarin die koshuise is gaan dit net meer geleenthede skep vir betoogende studente om die eksamens in die Velodrome te ontwrug.


10 Comments

M
Mushfiqoh Curnow
10 years ago Featured

Ek stem saam met die res van die klas! Ek dink dit sal better wees as ons die "take home" Eksamen kry! Die onsekerheid en angs wat die huidige chaos veroorsaak is onaanvaarbaar en nie regverdig ternoor ons nie. Kan julle Miskien sê hoekom die Eksamen nie op die timetable is nie? Ek het al ge email en gebel maar niks reply gekry nie!

L
Lincoln Carlo Jacobs
10 years ago Featured

Ek stem saam met die res van die klas .Die eksamen is ontwrug en n takehome sal ons beter pas in terme van veiligheid en konsentrasie

S
Sueanne Mckenzie
10 years ago

Die petisie wat ek onderteken is vir die doel sodat ons die Take Home Exam kan kry.

R
Rowena Bestenbier
10 years ago

Ek stem saam met die petisie en wil he ons moet die Take Home kry.

L
Louwna Louw
10 years ago

Sign die petisie omdat ek wil he ons moet 'n Take Home Exam kry.

A
Ashley
10 years ago

Ek teken die petisie omdat ek wil he ons Afrikaans eksamen moet 'n take home wees.

L
Lauren Farao
10 years ago

Take home

D
Donovan dowman
10 years ago

Ek stem vir n take home exam.