Ek stem saam met die res van die klas! Ek dink dit sal better wees as ons die "take home" Eksamen kry! Die onsekerheid en angs wat die huidige chaos veroorsaak is onaanvaarbaar en nie regverdig ternoor ons nie.
Kan julle Miskien sê hoekom die Eksamen nie op die timetable is nie? Ek het al ge email en gebel maar niks reply gekry nie!
S
Sueanne Mckenzie
10 years ago
Die petisie wat ek onderteken is vir die doel sodat ons die Take Home Exam kan kry.
R
Rowena Bestenbier
10 years ago
Ek stem saam met die petisie en wil he ons moet die Take Home kry.
L
Louwna Louw
10 years ago
Sign die petisie omdat ek wil he ons moet 'n Take Home Exam kry.
L
Lincoln Carlo Jacobs
10 years ago
Featured
Ek stem saam met die res van die klas .Die eksamen is ontwrug en n takehome sal ons beter pas in terme van veiligheid en konsentrasie
A
Ashley
10 years ago
Ek teken die petisie omdat ek wil he ons Afrikaans eksamen moet 'n take home wees.
Ek stem saam met die res van die klas! Ek dink dit sal better wees as ons die "take home" Eksamen kry! Die onsekerheid en angs wat die huidige chaos veroorsaak is onaanvaarbaar en nie regverdig ternoor ons nie. Kan julle Miskien sê hoekom die Eksamen nie op die timetable is nie? Ek het al ge email en gebel maar niks reply gekry nie!
Die petisie wat ek onderteken is vir die doel sodat ons die Take Home Exam kan kry.
Ek stem saam met die petisie en wil he ons moet die Take Home kry.
Sign die petisie omdat ek wil he ons moet 'n Take Home Exam kry.
Ek stem saam met die res van die klas .Die eksamen is ontwrug en n takehome sal ons beter pas in terme van veiligheid en konsentrasie
Ek teken die petisie omdat ek wil he ons Afrikaans eksamen moet 'n take home wees.
Take home
Ek stem vir n take home exam.
Afrikaans as take-home eksamen.
Take home eksamen asseblief