"NEE AS MY MA HUIS TOE KOM KAN JULLE KOM KUIER MY MA MOET HUIS TOE KOM EK EN MY SISTER KAN MOS NIE ALEEN BLY NIE" Dit is die woorde van Magdalene meer bekend as Maggie se dogter Penny. Ja hule pa is vermoor maar wat daar gebeur het dai aand weet niemand van ons nie die oordeel kom ons nie toe nie. Maggie was altyd daar vir almal dis tyd dat ons nou daar moet wees vir haar. Ons pleit vir borgtog vir haar om net weer by haar kinders te wees,wat in die toekoms moet gebeur moet gebeur maar haar kinders het haar nou nodig.."INNOCENT UNTIL PROVEN GUILTY"
Asseblief julle ek kan nie graad 12 doen sonder my ma nie

Die kinders het hul ma nodig laat die reg sy gang gaan en haar borg gee