Verminder die spoed asb!!! Mense jaag soos duiwels
A
Adri Burger
5 years ago
Ja asb verminder die spoed grens!!!
A
Antoinette Visser
5 years ago
Die fietsryers is dikwels moedswillig, maar die verkeer op hierdie pad is gevaarlik onverskillig. Miskien spoedhope.
M
Marthina Jankowitz
5 years ago
Reduce the speed limit
A
Anika Erasmus
5 years ago
Verminder asseblief na 80km/h !!! Verkeersbeaptes kan gerus ook meer op R102 patrolleer !!!
V
Vaughan Abrahams
5 years ago
Yes pls do make it’s slower
C
Charmaine Van Wyk
5 years ago
Please reduce speed limit to 80km
A
Alicea Louw
5 years ago
Reduce speedlimit please
N
Nikki
5 years ago
Reduce the speed and build circles at crossings. The 2 junction at pick n pay and the one just further on neat the refuse hokkie, are lethal as they are now.
J
Jaco Burger
5 years ago
I live next to the R102 and also make use of the road. The people is not even slowing down at crossings.
K
Karen Hauf
5 years ago
There is far too much speed on this route. Just recently I have seen 2 tortoises and an owl killed. Our wild life is dwindling without these killers speeding!
A
Anonymous
5 years ago
Veral vir die motorfietse wat so jaag
H
H du Plooy
5 years ago
And for Noordsiglaan, which is just as bad
B
Brian Coleman
5 years ago
Please reduce speed limit to 80kph.
This section has become a race track.
H
Hans meyer
5 years ago
Dit is ongelooflik die spoed wat die mense ry en ek praat nie van die motorfietse hier gaan mense sterf sit asb metro polisie op uitkyk plekke veral na 5uur in die dag
C
C Smit
5 years ago
Urgent
S
Stefan Winterbach
5 years ago
Die geraasbesoedeling is geweldig erg met die hoë spoed.
E
E Winterbach
5 years ago
Featured
Baie goeie idee om spoed aan te pas na 80km om langs die R102 te woon het ondraaglik geraak. Die geraas van motors wat teen hoë snelhede ry is erg. Ons wildlewe ly ook hieronder.
R
Rose Sumner
5 years ago
Reduce speed limit. Speed kills
J
Jonathan Clarke
5 years ago
PlEase reduce the speed to 70Km/h and install speed prosecution cameras
Verminder die spoed asb!!! Mense jaag soos duiwels
Ja asb verminder die spoed grens!!!
Die fietsryers is dikwels moedswillig, maar die verkeer op hierdie pad is gevaarlik onverskillig. Miskien spoedhope.
Reduce the speed limit
Verminder asseblief na 80km/h !!! Verkeersbeaptes kan gerus ook meer op R102 patrolleer !!!
Yes pls do make it’s slower
Please reduce speed limit to 80km
Reduce speedlimit please
Reduce the speed and build circles at crossings. The 2 junction at pick n pay and the one just further on neat the refuse hokkie, are lethal as they are now.
I live next to the R102 and also make use of the road. The people is not even slowing down at crossings.
There is far too much speed on this route. Just recently I have seen 2 tortoises and an owl killed. Our wild life is dwindling without these killers speeding!
Veral vir die motorfietse wat so jaag
And for Noordsiglaan, which is just as bad
Please reduce speed limit to 80kph. This section has become a race track.