Skip to main content

Nege Punte

50 Comments

R
Ria Bennett
10 years ago

Ek steun hierdie petisie 100%

C
Christo Theart
10 years ago

Ek ondersteun die petisie

P
Pieter Hurter
10 years ago

Ek steun hierdie petisie ten volle

M
magdalene booysen
10 years ago

ek dink ons moet ook staak want dis die enigste manier wat ons stem ook geluister gaan word. ek voel ons taal word onderdruk en meer wit en kleurlinge sal nou nie meer kan presteer nie. baie kinders van die noordkaap is afrikaans sprekend en kies die institusie omdat hulle terugkeer na hul tuisdorpe om daar te gaan werk en sodoende ons mense in hulle taal te kan help, wat afrikaans is. ek is van cosatu en ek se n rustige optog sal werk. n petisie gaan nie veel waarde heg nie.

Rita Swanepoel
10 years ago Featured

As akademiese personeellid aan die NWU steun ek hierdie petisie in meelewing met die genoemde sentimente genoem in die nege punte. Prof. Rita Swanepoel. Fakulteit Lettere en Wysbegeerte.

H
Hein Viljoen
10 years ago

Die klem op meertaligheid en multikulturaliteit is vir my noodsaaklik

L
Liela Groenewald · petition starter
10 years ago

Thank you to all those who have signed this open letter. Please also forward the link to your networks.

O
Ockert Dupper
10 years ago

Switzerland

M
Maria Snyman
10 years ago Featured

Ek hou veral van die punt oor die feit dat "nie elke persoon wat aan ‘n universiteit gaan studeer hoef aan wêrelddebatte deel te neem nie. Sommiges wil met studies ‘n aanvanklike breuk maak met ‘n geskiedenis van armoede [en hul kennis terugploeg in hul onmiddelike gemeenskap waar dit broodnodig is]."

R
rnhartzenberg
10 years ago

roelof

T
Theresa Papenfus
10 years ago

Ek stem saam!

D
Danie Marais
10 years ago Featured

Ek ondersteun 'n inisiatief wat sowel meertaligheid as inklusiwiteit en bemagtiging daadwerklik by en deur die Universiteit Stellenbosch bevorder ten volle.

B
Bernard Odendaal
10 years ago

Die voorstelle in hierdie petisie is myns insiens in die kol wat betref die rol wat die US moet speel.

J
John Malan
10 years ago

Afrikaans is African.keep it so

Z
Zelda
10 years ago

Hou Afrikaans vir ons kinders.

W
Werner Pretorius
10 years ago

Ek beywer my vir die behoud van Afrikaans as primere onderrigtaal aan Universiteit Stellenbosch.

B
Basil Cupido
10 years ago Featured

My family was relocated from land on which the University was built, en ek vra dat julle die gemeenskap van my voorvaders vir 'n slag tegemoetkom.

A
Anton Francois van Staden
10 years ago

Behou Afrikaans as onderrig taal!

J
Jaco Wium
10 years ago

Ek stem met die nege vermelde punte saam, en mag gesonde verstand en oordeel asseblief seëvier.