Skip to main content

Nege Punte

50 Comments

P
Pierre-Marie Finkelstein
10 years ago

Beste Liela Groenewald Ek verkeer onder die indruk dat die petisie nie genoeg sigbaar is nie. Vriendelike groete Pierre-Marie Finkelstein

L
Liela Groenewald · petition starter
10 years ago

E-mail exchange for the record: Geagte Me Groenewald Baie dankie vir u e-pos. Die Rektorskantoor het daarvan kennis geneem. Ek sien u het reeds [email protected] by u epos ingesluit. Van daar sal kommentare gekonsolideer word as insette wanneer die formele prosesse vir taalbeleidsaanpassing weer begin. Groete Wildré Kok (Ms/Me) Persoonlike Assistent: Rektor & Visekanselier Personal Assistant: Rector & Vice-Chancellor Universiteit Stellenbosch My reply: Beste Kok Baie dankie vir hierdie terugvoer. Ek sal dit baie waardeer as hierdie dokument saam met ander standpunte oor die taalbeleid oorweeg word, aangesien die negende voorgestelde punt wel spesifiek op die taalbeleid betrekking het. Ek en die ander ondertekenaars van hierdie ope brief het egter 'n belang het by veel meer diepgaande verandering by en deur Stellenbosch Universiteit as bloot wat betref taalbeleid. (Die brief dui ook op 'n spesifieke verantwoordelikheid teenoor die bruin/swart Afrikaanse gemeenskappe wat tot so 'n groot mate uitgesluit is van hoër onderrig in Suid-Afrika.) Die brief is reeds onderteken deur sowat 245 mense, wat insluit Breyten Breytenbach, Willem Boshoff, Nathan Trantaal, Marlene van Niekerk, Ingrid Winterbach, Anton Goosen, Tertius Kapp, Rian Malan, John Miles, Kirby van der Merwe, Prof Scarlett Cornelissen, Prof Joan Hambidge, Prof Rudie Botha, Dr Sonja Loots, my musiekvennoot Mervin Williams, en heelwat gewone mense, ook dié wat arm en selfs ongeskoold is, maar tog drome droom vir hulle kinders. As die skrywer van die brief, wat ander mense gevra het om die persoonlike risiko te neem om hierdie skrywe openlik te ondersteun, het ek die verantwoordelikheid om te vra dat dit behoorlik oorweeg word. Om hierdie rede het ek Mnr Aspeling as registrateur formeel versoek om die brief aan die senaat en die raad voor te lê vir hulle oorweging. Ek sal in die verband met Mnr Aspeling opvolg. Dit is 'n baie druk tyd. Weereens baie dankie vir die persoonlike terugvo

K
Karen Taylor-Vermaak
10 years ago

I fully support Liela Groenewald's position as set out in these nine points.

L
Lummie e Vries
10 years ago

My taal is vir my dierbaar en baie werd

Y
Yves T'Sjoen
10 years ago

Ook aan universiteiten buiten Zuid-Afrika wordt het Afrikaans bestudeerd. De onderzoeksgroep Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika werkt sinds enkele jaren aan de Universiteit Gent. Elk jaar organiseert de groep een symposium over de taal en de literatuur van het Afrikaans. Vorig jaar in december ontving de heer Breyten Breytenbach het institutionele eredoctoraat van mijn alma mater. Een van de redenen waarom Breyten Breytenbach de eretitel aanvaardde, is de belangstelling voor die rijke taal Afrikaans aan de Universiteit Gent.

M
Marianne de Jong
10 years ago

Nie of-of nie, maar en-en.

R
Rian Malan
10 years ago

Die denkwese is links maar die strategie is korrek. Gee asseblief gehoor en doen die regte ding.

R
Riet de Jong-Goossens
10 years ago

Als vertaler Afrikaanse literatuur ben ik mij volledig bewust van het belang van de Afrikaanse taal, die mij bovendien zo dierbaar is geworden.

M
Martie Meiring
10 years ago

Die petisie is logies en ernstig uiteengesit.Hierdie is oplossingsgedrewe kommentaar.

H
Helize van Vuuren
10 years ago

Sonder diversiteit is ons niks anders as 'n grys brei wat swak Engels probeer praat.

L
Liela Groenewald · petition starter
10 years ago

I would like to thank everyone who has signed this letter. If you have not yet signed the letter, please do so. While I have sent a copy to the registrar of Stellenbosch University and to those members of council whose e-mail addresses I could find online, I referred to this link and mentioned that the list of names of those supporting the petition was incomplete. Therefore, please do add your signature here if you agree with the nine suggestions.

T
Theresa Papenfus
10 years ago

Ek stem 100 % saam!~

K
Kobus Grobler
10 years ago

Steun die petisie, JA!

R
Ronel Nel
10 years ago

Ja, Yes, Yebo, Aye, Si, Da, Ke a leboga.

H
Hannetjie
10 years ago

Ek steun die petisie

F
Frederick Kruger
10 years ago

Ek steun die petisie ten volle

L
Louwrens Pretorius
10 years ago

Net dit: Kan ons die #s vir Twitter los, asseblief.

A
Andre Badenhorst
10 years ago

Daar is baie geldige argumente en nuwe denke van progrssiewe Afrikaanssprekendes en Engelssprekendes asook Afrika-denkers wat staan vír die behoud van Afrikaans as taal met gelyke status met Engels ten minste op Stellenbosch. Dieselfde kan nie gesê word van die eendimensionele denke van die proponente van die "maklike uitweg" nie. In die woorde van Einstein: "Mens kan nie 'n probleem oplos met dieselfde denke as waarmee dit geskep is nie". Die geleentheid is nou hier vir ernstige herbesinning en nie oorhaastigheid op grond van politieke druk nie.

G
Garrett de Villiers
10 years ago

Ek hou hiervan, want dit bied werkbare daadwerklike oplossings vir die dringende probleem en terselfdertyd 'n eerbare weg vir diegene in beheer om leiding te neem en geskiedenis te help skep met 'n omwenteling wat lank agterstallig is.