Antoinette Victor 0

Maximum punishment for animal abuser Renee Visage

Antoinette Victor 0 Comments
563 people have signed. Add your voice!
57%
Maxine K. signed just now
Adam B. signed just now

Please sign the petition and forward to all your friends, this lady must receive maximum sentencing with jail time, for abusing the pour animals in such a way!


THE UGLY FACE OF A BACKYARD BREEDER
The Tshwane Society for the Prevention of Cruelty to Animals (SPCA) obtained a warrant from the Cullinan Magistrates court early yesterday, to enter a property of a dog breeder in Kameeldrift, after receiving complaints from members of the public regarding the conditions of the animals on the property.

The Tshwane SPCA, accompanied by the NSPCA, discovered over 300 dogs, mainly Yorkshire terriers, on the property of which most of these dogs were found to be kept in poor and dirty conditions, some had tumours, rotten teeth and other medical conditions that urgently needed veterinary treatment. There were also dogs kept in very small cages and continually used for breeding.

Chairperson of the Tshwane SPCA, Jaco Pieterse said “Many people are not aware that very often the cute puppy bought over the internet or from a pet shop was born to an animal that had to endure such suffering and pain as was seen today.”

The Tshwane SPCA confiscated over 30 dogs from the breeder who is registered with the Kennel Union of South Africa (KUSA). In our opinion, the breeder in concern operates a backyard breeding facility which is not compliant in terms of animal protection legislation. Sadly, 21 of the confiscated dogs had to be humanely euthanased due to their poor state of health. The remaining confiscated dogs are safely in the care of the Tshwane SPCA.

Criminal charges of animal cruelty will be opened in terms of the Animals Protection Act.

Yorkies in haaglike toestande by Pta-‘agterplaasteler’ aangetref

Die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Donderdag op talle honde van ʼn “agterplaasteler” in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, beslag gelê. Die meeste van dié honde moes van kant gemaak word nadat hulle glo in haglike toestande aangehou is.

Jaco Pieterse, woordvoerder van die Tshwane-DBV, het Vrydag gesê die DBV het ʼn lasbrief by die Cullinan-landdroshof verkry om toegang tot die teler se eiendom te bekom nadat hulle klagtes van die publiek oor die honde se toestand ontvang het.

“Meer as 300 honde, waarvan die meeste Yorkshire Terriërs is, is op die perseel aangetref en daar is bevind dat die meeste van die honde in slegte en vuil toestande aangehou is. Van die honde het gewasse, vrot tande en mediese toestande gehad wat dringende behandeling van ʼn veearts vereis het,” het Pieterse gesê. “Van die honde is ook in klein hokke aangehou en is aanhoudend vir teeldoeleindes gebruik.”

Die DBV het beslag gelê op 30 honde. “Ons moes ongelukkig 21 van dié honde van kant maak weens hul swak toestand.” Die res van die honde waarop beslag gelê is, is veilig in die sorg van die DBV.

Kriminele aanklagte van dieremishandeling is aanhangig gemaak en die DBV sal ʼn wakende oog hou oor die welstand van die res van die diere.

“Ons dink die betrokke teler bedryf ʼn agterplaastelery wat nie voldoen aan die vereistes van die dierebeskermingswet nie. Die DBV is gekant teen onbeheerde agterplaastelers. Verskeie mense is nie bewus dat die oulike hondjie wat hulle oor die internet of van sommige troeteldierwinkels koop, gebore is van ʼn dier wat erge pyn en lyding in haglike omstandighede moes deurmaak nie,” het Pieterse bygevoeg.

Die betrokke teler is glo by die Kennel Union of South Africa (Kusa) geregistreer.

Share for Success

Comment

563

Signatures