Ons as ouers versoek graag dat julle asseblief Juffrou Annette se aftree datum sal heroorweeg. Ons voel dat dit nie in die kinders se emosionele en beste belang sal wees indien sy aftree in die tweede kwartaal nie. Ons versoek dus dat sy asseblief kan aanbly tot die einde van die skooljaar as aflos Juffrou.

Juffrou Annette is so n groot deel van die skool. Die kinders gaan haar vreeslik mis as sy midde in die jaar loop. Bly asseblief tot die einde!