Erf 37 Graafwater. Proposed Waste transfer station. IN OUR BEAUTIFUL TOWN!
61 Comments
C
Cedric Engelbrecht
1 year ago
Why here?
C
Clinton Ferguson
1 year ago
Treatment plant like this should be outside residential area,this will completely do harm to this quiet country lifestyle of this beautifull place.
Sur le the cederberg municipality can find a better place outside of the residential area.
E
Elmarie Smith
1 year ago
N Vullisstortingsteryn in die middel van n woongebied??
Nooit!!!
C
Christo Botha
1 year ago
Featured
Dis uiters belaglik dat die munisipaliteit so iets binne in ń residensiele gebied wil opgerig. Die impak wat dit op die omgewing en inwoners kan hê sal sleg negatief wees, peste en plae, geraas besoedeling, die reuk en om dit te nog meer ernstig te maak is dit aangrensend aan ń koshuis en skool. Is die inwoners van die dorp skriftelik in kennis gestel van hierdie nuwe planne?
C
Corné Krige
1 year ago
Not to mention all the unsavery caracters around
P
pieter smith
1 year ago
Dit is nie haalbaar om dit daar te plaas nie
A
Anonymous
1 year ago
Voorstel: Dat afval oorlaaistasie buite dorp sone gebou word!
P
Petrus Van Wyk
1 year ago
Wie het n omgewings impakstudie gedoen en toe die besluit geneem.?
Gee vir ons asb name wie se keuse dit was.
S
Sandra Smit
1 year ago
Munisipaliteit kan niks instand hou of projekte volhou nie, en dit in die middel van ń dorp.
A
Anonymous
1 year ago
Waardasie van eiendom gaan beinvloed word.
A
Anonymous
1 year ago
Waardasie van eiendom gaan verminder.
H
Henriette
1 year ago
Red ons Godsgegewe pragtige natuurskoon
H
Heidi Mostert
1 year ago
Dit moet buite die dorp gedoen word, asb.
N
Nico de Waal
1 year ago
Not acceptable in the middel of the town
A
Antoinette Kotze
1 year ago
It is not right to do it to Graafwater. Why not in Clanwilliam. The municipality does have their own land there.
P
Piet van dorp
1 year ago
Te naby aan dorp. Daar sal n reuk wees.
M
Maritha de Klerk
1 year ago
Stop die beplanning
W
Werner Cruywagen
1 year ago
Verkeerde area hiervoor!!!
Dit langs die skool se koshuis.
E
Erasmus JvZ Geustyn
1 year ago
Featured
Asb geen vullis oorlaai of recyceling op erf 37, Graafwater, daars n skool koshuis langs erf 37, dis tussen woon huise en ootkant n hout fabriek, ook is daar n historiese begraafplaas aangrensend op Graafwater plaas.
I
Isabella du Toit
1 year ago
Please this won't work in the area they want to do it. Please find another premises somewhere outside the town to do this, it is not a bad idea, but please not there.
Why here?
Treatment plant like this should be outside residential area,this will completely do harm to this quiet country lifestyle of this beautifull place. Sur le the cederberg municipality can find a better place outside of the residential area.
N Vullisstortingsteryn in die middel van n woongebied?? Nooit!!!
Dis uiters belaglik dat die munisipaliteit so iets binne in ń residensiele gebied wil opgerig. Die impak wat dit op die omgewing en inwoners kan hê sal sleg negatief wees, peste en plae, geraas besoedeling, die reuk en om dit te nog meer ernstig te maak is dit aangrensend aan ń koshuis en skool. Is die inwoners van die dorp skriftelik in kennis gestel van hierdie nuwe planne?
Not to mention all the unsavery caracters around
Dit is nie haalbaar om dit daar te plaas nie
Voorstel: Dat afval oorlaaistasie buite dorp sone gebou word!
Wie het n omgewings impakstudie gedoen en toe die besluit geneem.? Gee vir ons asb name wie se keuse dit was.
Munisipaliteit kan niks instand hou of projekte volhou nie, en dit in die middel van ń dorp.
Waardasie van eiendom gaan beinvloed word.
Waardasie van eiendom gaan verminder.
Red ons Godsgegewe pragtige natuurskoon
Dit moet buite die dorp gedoen word, asb.
Not acceptable in the middel of the town
It is not right to do it to Graafwater. Why not in Clanwilliam. The municipality does have their own land there.
Te naby aan dorp. Daar sal n reuk wees.
Stop die beplanning
Verkeerde area hiervoor!!! Dit langs die skool se koshuis.