Skip to main content

Erf 37 Graafwater. Proposed Waste transfer station. IN OUR BEAUTIFUL TOWN!

61 Comments

C
Charl

It is a health hazard and too close to urban area. Dit is 'n gesondheids gevaar en hopeloos te naby aan 'n woon gebied.

M
Marieza Geustyn

Gevaar vir omgewing en mense. As dit met jare vervaale raak soos meeste Munisipale bedrywighede dan is dit n risiko vir mens, diere en grond.

W
William Belgrove

Too Close to Town!!! Please Propose another Site - As A Rate Payer and Owner of Property in Graafwater I Hereby Object Firmly against this Site!!!

J
Jimmylee barnard

Pest infestation

T
Trevor De Wee

No

A
Anthony Deelman

A big NO

C
Cornel Brand

Not only will it be a sore eye, but what about the mess, the danger to our property, what about my children's safety, what about the pests. Did they even did an environmental study?

D
Debbie Fraenkel

Graafwater is klaar n dump. Hoekom nog een hier bou

F
Fanie en Elize Cronje

Wie se dom idee was dit nouweer. Word ons mense in hierdie dorp nie geraadpleeg oor die soort beplanning nie. Onder geen omstandighede moet so iets geduld word nie. Dis dieselfde as hier waar ons woon waar daar nou 'n truckstop gemaak gaan word. Ek wil nie eers wat se soort lawaai ons mee gaan moet saamleef nie.

J
Jason Dixon

BIG NO

A
Andick Engelbrecht

NO

F
Fc Truter

Stop it

D
Deon Hendricks

Stop it

M
Melanie Dixon

Health risk

M
Marlene Sowag

Big no

A
Anonymous

This is in the middle of our town next to a hostel and houses where peolpe live. How will our town look like. It is a big NO.

Y
Y Hanekom

Nie in bewoonde gebied nie. Glad nie aanvaarbaar.

L
Lambertus Oosthuizen

A lot off risks involve right in recidencial area

J
Jimmy Barnard

As inwoner van Graafwater maak ek heftig beswaar en is hewig gekant teen die oprigting van die Cederberg Munisipaliteit se vullis stortings oorlaai stasie binne die Graafwater Dorpsgebied en veral op die Munisipale Meentgrond naby ons Nywerheids besighede en Dorps begafplaas. Dit sal nie net ons Residensiële eiendom nie, maar ook die Nywerheids eiendom waardasies laat daal en definitief ñ seer oog wees nie net vir ons as inwoners van die dorp nie, maar ook vir die toeriste wat deur die dorp ry op die Ratelfonteinpad. Die Cederberg Munisipaleraad en Administrasie moet na ander maniere kyk, Al moet hulle ook ekstra / alternatiewe grond aankoop net om die gesondheid van die inwoners te beskerm en verseker.

G
Glen Isaacs

There is a lot of unused municipal ground to dump their waste. If they cannot even handle an easy issue like electricity, why even think about handling waste in our peaceful township?