Skip to main content

Erf 37 Graafwater. Proposed Waste transfer station. IN OUR BEAUTIFUL TOWN!

61 Comments

B
BEN DE KLERK
11 months ago Featured

Ek staan verstom oor die logika! Vulliswerke hoort ver weg van residensiële gebiede. Soos dit nou staan, 80% van SA se vullis terreine druip oudit. Statisties en histories beteken dit dat hierdie voorstel 'n 20% kans op sukses het. Heroorweeg hierdie voorstel baie ernstig.

B
Bernice van der Vyver-de Klerk
11 months ago Featured

Dit is regtig die swakste voorstel nog. So iets behoort buite 'n dorp te gebeur en nie in die middel van die dorp nie. Daar is dan reeds rioolwerke buite die dorp. Hoekom kan dit nie ook daar geskied nie?

M
Mari Walters
11 months ago

Dit hoort nie in n dorp nie Net mense wat nie kan dink nie wat sulke besluite neem Soek n ander plek My liewe aarde Moet alles dan agteruitgaan Dis nou soos om op jou eie stoep te .....

A
Alida Cruywagen
11 months ago

A Waste disposal in an urban area??? STOP it immedidiately!

R
Rika Kok
11 months ago

Geen waste

J
Jancke Huisamen
11 months ago

This will be next to our house and will be a very big health risk to us.

E
Elzaan Burger
11 months ago

Absoluut onaanvaarbaar

B
Brian Daniels
11 months ago

Against proposed project.

D
David
11 months ago

By law it's illegal to have a dump site near a residential area . And I believe as there are businesses nearby theft can accure as a lot of loaters will be at such a dumpsite

A
Anneke Januarie
11 months ago

Developments on erf 37 will increase pest infestation and reptiles (snakes)

L
Leatitia
11 months ago Featured

Onder geen omstandighede. Ek werk al 10 jaar by Ouhout Meubels Graafwater. Geen manier dit dit ooit kan gebeur nie. Hier werk mense en die ruik gaan al ons kliënt wegjaag.

J
Johan
11 months ago

Totaal en al onaanvaarbaar.... dis dan letterlik amoer BINNE in die dorp

M
Magda Barnard
11 months ago

Wardasie van eiendom ggan daal

J
Jimmy Barnard
11 months ago

Hiermee maak ek heftig beswaar teen die vullisverwyderings oorlaai stasie in die Graafwater Dorpsgebied, die gewraakte vullisverwyderings stasie sal nie net ń gesondheids, brandgevaar en seer oog vir ons gemeenskap sowel as verbygaande toeriste wees nie, maar dit sal ook ons inwoners se Residensiële en Nywerheids eiendoms waarde negatief affekteer. Die Cederberg Munisipaleraad en Administrasie moet dit eerder ernstig oorweeg om die vullis na naburige dorp se dumping site te vervoer of alternatiewe grond buite die dorpsgebied aan te koop vir sodanige plant. Jimmy Barnard van Graafwater. 0713425532

H
Hendrik Vermeulen
11 months ago

Te na aan residieele area

A
Annemie van der Westhuizen
11 months ago

Nee/No

H
Hester Gerber
11 months ago

Dit gaan geweldig intake op die dorp hê.

P
Pieter Huisamen
11 months ago

This is a huge whealth risk for residents and the flies will be a big issue

S
Sanette Huysamen
11 months ago

Pragtige dorpiel!!!

L
Louis Jordaan
11 months ago

Hierdie is totaal onaanvaarbaar en hoort nie in of naby die dorp nie. Ek het vir jare op Lambertsbaai gewoon, 'n winkel daar besit, weekliks op Graafwater by Agri gekom vir aankope sowel as by die hotel. Daarom ken ek die dorp en area baie goed. Ek is verder tans besig om te kyk na 'n eiendom wat te koop is in Erasmus Van Zyl straat Graafwater vir aftrede. My besluit is egter op "hold" by die agente as gevolg hiervan. Indien daar voortgegaan word met die beplande projek sal ek verseker nie in Graafwater belê nie maar iewers anders. Dis klaar 'n bewys dat dit niks goeds inhou vir die dorp se toekoms nie aangesien mense wat kan inkom en iets vir die dorp beteken nie gaan belangstel om daar te belê nie. Graafwater is 'n pragtige dorp in 'n mooi omgewing naby die see wat nog verder ontwikkel kan word tot een van die mooiste dorpies indien daarna gekyk en veral mense te lok wat in die dorp wil kom bly, moontlik wil kom aftree. Agteruitgang soos by vele plattelandse dorpe gaan van Graafwater maar net nog een van die statistieke maak. Ter afsluiting, so 'n "waste