Skip to main content

Petisie Wetsontwerp op Onteiening

98 Comments

A
Andre Bekker
9 years ago

Signed

C
Carl Eilers
9 years ago

Build the country, dont breakdown law and order and morals. People have worked hard just to give it away

R
Rosemary Gerber
9 years ago

This is wrong. What is ours is ours. We worked hard for it. Did not get it for free

R
rosemary engelbrecht
9 years ago

NO. JUST STOP TAKING AND EXPECTING TO JUST RECEIVE.

R
Rassie van wyk
9 years ago

Los die land!!!! En jyt kos op die tafel!!! Vat die land en jyt f... om te eet!!!

D
Daphne
9 years ago

Stop dit!!

H
Hennie Diedericks
9 years ago

Ek stem NEE

T
Tot Millichamp
9 years ago

Stop this land invading

D
Don Naude
9 years ago

No comment. Im waiting.

A
Andy Visagie
9 years ago

Mag nie gebeur nie. Ons moet die Amerikanse President versoek om te help

J
Joey Bester
9 years ago

Ek stem NEE vir die nuwe wetsontwerp op onteining!

J
Johann
9 years ago

South Africa

A
Anne-Marie Oosthuizen
9 years ago

Onteiening is wettige diefstal. Ons het geen grond gesteel nie. Dit is alles propaganda om die wereld te mislei.

R
Robyn
9 years ago

Against this

A
Anonymous
9 years ago

.

G
Gert
9 years ago

Ons (ek en die vrou) het vir 42 jaar lank aan ons eiendom by Nedbank afbetaal voordat ons oordrag kon neem om die eiendom by die Aktes in ons naam te laat registreer. Nou sit ons met "Kaart van Transport" en kan basies niks doen nie tensy ons die eiendom teen die huidige lae markwaardasie verkoop en ten duurste 'n plek in 'n aftree-oord "koop" wat nooit jou eiendom word nie! Aftree-oorde se markwaardes daal mos nooit soos eiendomme daarbuite nie maar styg voortdurend!

A
Anonymous
9 years ago

Ons wit mense wat vandag grond besit het alle Grond Gekooop. NIKS gesteeel nie. Vir die wat nog afbetaal aan hulle grind, As hulle dan ons grond vat sonder vergoeding, wie gaan dan die Bank vêrder betaal? Vra vir die Parlement daaai vraag

G
Gert
9 years ago

Ek is ten sterkste teen die voorgenome wetsontwerp gekant!

W
Wynand Kruger
9 years ago

Stop this madness.

M
Melanie
9 years ago

Grond onteining raak almal.