EK het geen grond gesteel nie - ek het dit gekoop...... Gaan lees julle geskiedenis!!!
A
Arina Cilliers
9 years ago
Please please please
C
Conrad
9 years ago
Vir ons kinders se toekoms !!!!!!
K
KT Swanepoel
9 years ago
Featured
Wanneer sal die mense leer dat grondonteiening nie oornag boere met ervaring, kennis en potensiaal skep nie. Die feit dat iemand grond verniet kry maak beslis nie van hom 'n boer nie, al dink hy so.
K
Kotie Hugo
9 years ago
Sover ek weet het nie 1 boer sy grond gesteel nie, dit is betaal of is nog in die proses om af te betaal met die wettige dokumente om dit te staaf, om vit die boere te se hulle het grond gesteel is lasterlik, naamskending en vals aantuigings, wat met die wet opgevat moet word, ons mag die nie-blankes nie diewe noem nie, maar hulle kan ons enige naam toesnou. Nee hulle moet leer om hard te werk vir dit wat hulle begeer, en ook leer om te ploeg en plant, dan sal hulle dalk verstaan wat die woord BOER beteken.
S
Scarlett McKenzie
9 years ago
Featured
Some of South African land is in the hands of farmers and individuals, BUT by far and away the biggest owner of land is the Government. Why cannot the Government then develop some of this for black towns with schools, supermarkets, black business opportunities, etc.
R
rina
9 years ago
Featured
wat ek nie verstaan nie,die boere is in staat om die publiek tevoorsien van voedsel.waarvan gaan ons leef as die plase oorgegee is aam mense wat niks van boerdery of voorsiening weet nie..
J
Jaap kelder
9 years ago
Grond onteiening oor my dooie liggaam !
A
Anonymous
9 years ago
Wet ontwerpopheffing
M
magda j v vuuren
9 years ago
Ons het hard gewerk vir wat ons het, het nog niks van die staat verniet gekry soos die nieblankes, huise, krag, son panele ens als verniet kry nie.
stop them
EK het geen grond gesteel nie - ek het dit gekoop...... Gaan lees julle geskiedenis!!!
Please please please
Vir ons kinders se toekoms !!!!!!
Wanneer sal die mense leer dat grondonteiening nie oornag boere met ervaring, kennis en potensiaal skep nie. Die feit dat iemand grond verniet kry maak beslis nie van hom 'n boer nie, al dink hy so.
Sover ek weet het nie 1 boer sy grond gesteel nie, dit is betaal of is nog in die proses om af te betaal met die wettige dokumente om dit te staaf, om vit die boere te se hulle het grond gesteel is lasterlik, naamskending en vals aantuigings, wat met die wet opgevat moet word, ons mag die nie-blankes nie diewe noem nie, maar hulle kan ons enige naam toesnou. Nee hulle moet leer om hard te werk vir dit wat hulle begeer, en ook leer om te ploeg en plant, dan sal hulle dalk verstaan wat die woord BOER beteken.
Some of South African land is in the hands of farmers and individuals, BUT by far and away the biggest owner of land is the Government. Why cannot the Government then develop some of this for black towns with schools, supermarkets, black business opportunities, etc.
wat ek nie verstaan nie,die boere is in staat om die publiek tevoorsien van voedsel.waarvan gaan ons leef as die plase oorgegee is aam mense wat niks van boerdery of voorsiening weet nie..
Grond onteiening oor my dooie liggaam !
Wet ontwerpopheffing
Ons het hard gewerk vir wat ons het, het nog niks van die staat verniet gekry soos die nieblankes, huise, krag, son panele ens als verniet kry nie.
Ja ek stem daarvoor
Against taking any property without compensation
Help
Signed
stop plaas onteienings
Die grond is regmatig bekom.
Stop plaasonteinings