Die staat (huidge regering) het al oor en oor bewys dat hul nie in staat is om enigiets suksesvol aan te pak en af te handel nie. Dis omdat hul kaderontplooide amptenare onbevoeg is en weens algehele korrupsie in die totale staatsbestel.
W
Walter Greyling
8 years ago
Ons betaal nog steeds daarvoor met bloed en geld.
A
Anonymous
8 years ago
Featured
Taking land away from it's rightful owners without compensation is NOT democratic and is NOT freedom for all. According to our constitution the deeds of land determines the owner thereof.
W
Werner Serfontein
8 years ago
Amen
P
Petro Calitz
8 years ago
Wonder net wat die werklike doel van onteiening is? Volgens ek verstaan bly die regering die eienaars, die swart mense mag net daar woon of boer! Hulle glo werklik dat die witmense huise en werk gekry het net omdat hulle wit was!
J
Jan Wiid
8 years ago
Hulle soek alles sonder om daarvoor te betaal
M
Marinus De Jong
8 years ago
Eendrag maak mag
R
R de Bruin
8 years ago
Sou graag bydrae wou lewer t.o.v handtekening teen petisie, sien dit het reeds 30 April gesluit
A
Anonymous
8 years ago
Save our land please from thus before there will be no food on our tables
A
Anonymous
9 years ago
Weg met EFT en ANC
J
J S de Villiers
9 years ago
No property alleniated without paying market value.
C
Cathy Swartz
9 years ago
Maak Suid-Afrika die Land wat dit was asseblief
A
André van Coppenhagen
9 years ago
To take simebodies property without proof that the specific property was stolen or does not belong to them is theft.
T
Theuns Snyman
9 years ago
Los die Boer se grond, jy speel met 'n bom se lont!
W
Wouter vd Merwe
9 years ago
Dit sal verseker tot burgeroorlog lei.
M
MARIA MAGDALENA NEL
9 years ago
Ons het niks verniet gekry nie, elke besitting wat ons het moes gekoop word, Kyk in die tyd wat Dr Verwoerd vir hulle land gegee het. Was daar niks gedoen van hulle kant af insake verbeterings nie inteendeel het alles letterlik tot niet gegaan.
S
sippy
9 years ago
Iq problem don't think Jesus will allow it.
J
JCG Janse van Vuuren
9 years ago
Ons het nie 'n stukkie grond gesteel nie. Deur eerbaarheid en harde werk het ons volk 'n onbewoonde aarde beskaafd en woonbaar gemaak.
W
Wouter vd Merwe
9 years ago
Om waarvoor ek hard gewerk het sommer net te vat is baie erger as haatspraak - dis moeilikheid soek op die grootste skaal.
R
Rousselot De Villiers Pienaar
9 years ago
Bly by die aanbevelings van die bestaande grondwet