Ek is heelhartig gekant teen die voorgestelde wetsontwerp op onteiening van grond sonder vergoeding.
J
Johan Ferreira
9 years ago
Wanbegrip van absoluut alles!. Een Amerikaner se navorsing dui aan dat die gemiddelde IK van afrikane 70 is, word beskryf as "borderline retarded". Wonder of hy ver van die merkie af is?
S
Sakkie van der Merwe
9 years ago
Steun petisie
D
Danie Binneman
9 years ago
Eendragt maakt Magt
J
Jacques van den Berg
9 years ago
Stealing sunk Mugabe and you are next!
A
Anonymous
9 years ago
Wan begrip van hoe lande tot stand kom?
R
Rina van Tonder
9 years ago
Ons grond is duur gekoop en geslagte lank in ons besit.
G
Gert
9 years ago
Alles wat die Afrikaner in hierdie land vanaf Jan van Riebeeck se tyd met die oog op die verkryging van sy vryheid tot stand gebring het, is deur verraad in eie geledere aan volksvreemdes en volksvyandiges oorgegee. Daar is te veel voorbeelde in hierdie verband om in 'n stuk soos hierdie te noem.
Benjamin Franklin, Amerikaanse staatsman, het in sy tyd oor die prysgawe van vryheid die volgende gesê: "Wie sy vryheid laat vaar vir 'n bietjie veiligheid, verdien nóg die vryheid. nóg die veiligheid. Hy sal albei verloor." Hoe waar is hierdie stelling nie t o v ons volk toe F W de Klerk en sy NP tydig en ontydig vir die volk laat verstaan het dat 'n oorgawe aan die ANC/SAKP vir ons sowel as die land in die geheel 'n tydperk van vrede, veiligheid en voorspoed sou inlui nie. Vandag weet ons dat ons nie net ons vryheid verloor het nie maar ook die beloofde vrede veiligheid en voorspoed!
A
Anonymous
9 years ago
Featured
Geen gewaarborgde private eiendomsbesit, dan geen belegging of ontwikkeling, dan ellende en verarming weens gebrek aan benutting van hulpbronne!!
H
Helmine le Roux
9 years ago
Kyk vorentoe en staan vas, kyk na Bo en glo en vertrou!
H
Herman de Wet
9 years ago
Dis tyd vir die boere van SA om saam te staan en te veg vir ons volk se toekoms. As ons nie bereid is om saam te staan nie kan elkeen maar solank sy goed vat en na 'n ander land vertrek, ons kan nie een, een baklei nie ... Die vierkleur sal weer wapper, en Afrikaans SAL ons praat, God met ons.
J
Johanna de Wet
9 years ago
Laat hul kom, ons Boere is beslis nie bang om terug te baklei nie.
Ons grond het ons ten duurste gekoop en n klomp sleg lafaarts gaan dit beslis nie by ons kom steel nie. Ons is reg - Hoop elke Boer in die land staan reg en is bereid om te veg vir hul grond.
J
Jan de Wet
9 years ago
My grond is met bloed gekoop en as die ANC en EFF dink hul gaan my onteien, wag daar is groot verassing vir hul. Ek sal die eerste Boer wees in die land wat sal skiet.
L
L M Burger
9 years ago
Dan kan Santon toe gaan en kyk watter gebou lyk vir my mooi en vat dit vir my. Dit is diefstal in die ergste graad!!!!
A
Abraham Burger
9 years ago
Onteiening is diefstal!!!!
R
Robbie Kingsley
9 years ago
Diegene vir wie die grond gegee moet word weet in elk geval nie wat om daarmee te maak nie en hoe om dit te benut nie. Moenie krap waar dit nie jeuk nie !
B
Betsie Roux
9 years ago
Hierdie wet is listige plan van ANC om te vat wat hul wil hê!!
S
Stephanus Borman
9 years ago
Hou op om mense se geduld te toets dit gaan by 'n breekpunt kom en dan is die vonk in die vat. Stop jul onsin en begin werk soos almal wat eiendom besit op 'n wettige manier.
A
Anonymous
9 years ago
Ons het elke dag vroeg opgestaan, gaan werk om te hê wat ons het.
Teen onteiening van grond
Ek is heelhartig gekant teen die voorgestelde wetsontwerp op onteiening van grond sonder vergoeding.
Wanbegrip van absoluut alles!. Een Amerikaner se navorsing dui aan dat die gemiddelde IK van afrikane 70 is, word beskryf as "borderline retarded". Wonder of hy ver van die merkie af is?
Steun petisie
Eendragt maakt Magt
Stealing sunk Mugabe and you are next!
Wan begrip van hoe lande tot stand kom?
Ons grond is duur gekoop en geslagte lank in ons besit.
Alles wat die Afrikaner in hierdie land vanaf Jan van Riebeeck se tyd met die oog op die verkryging van sy vryheid tot stand gebring het, is deur verraad in eie geledere aan volksvreemdes en volksvyandiges oorgegee. Daar is te veel voorbeelde in hierdie verband om in 'n stuk soos hierdie te noem. Benjamin Franklin, Amerikaanse staatsman, het in sy tyd oor die prysgawe van vryheid die volgende gesê: "Wie sy vryheid laat vaar vir 'n bietjie veiligheid, verdien nóg die vryheid. nóg die veiligheid. Hy sal albei verloor." Hoe waar is hierdie stelling nie t o v ons volk toe F W de Klerk en sy NP tydig en ontydig vir die volk laat verstaan het dat 'n oorgawe aan die ANC/SAKP vir ons sowel as die land in die geheel 'n tydperk van vrede, veiligheid en voorspoed sou inlui nie. Vandag weet ons dat ons nie net ons vryheid verloor het nie maar ook die beloofde vrede veiligheid en voorspoed!
Geen gewaarborgde private eiendomsbesit, dan geen belegging of ontwikkeling, dan ellende en verarming weens gebrek aan benutting van hulpbronne!!
Kyk vorentoe en staan vas, kyk na Bo en glo en vertrou!
Dis tyd vir die boere van SA om saam te staan en te veg vir ons volk se toekoms. As ons nie bereid is om saam te staan nie kan elkeen maar solank sy goed vat en na 'n ander land vertrek, ons kan nie een, een baklei nie ... Die vierkleur sal weer wapper, en Afrikaans SAL ons praat, God met ons.
Laat hul kom, ons Boere is beslis nie bang om terug te baklei nie. Ons grond het ons ten duurste gekoop en n klomp sleg lafaarts gaan dit beslis nie by ons kom steel nie. Ons is reg - Hoop elke Boer in die land staan reg en is bereid om te veg vir hul grond.