Skip to main content

STOP HERSONERING IN ASKHAM

245 Comments

J
John Potgieter
3 years ago

This will have a detrimental effect on the residential part of Askham and will leave current home owners with no other alternative than to institute a combined class law suit in this regard .

T
Tienie
3 years ago

0725278404 KingsRest

M
Mientjie
3 years ago

Against rezoning

A
Anonymous
3 years ago

Banna van der Merwe Erf 79, Askham

J
Jannie
3 years ago

Swellendam

M
Michelle Steenkamp
3 years ago

Ek, as ‘n gereelde besoeker/toeris van die kaap, teken ook beswaar aan. ‘n Winkel sal die bekoring van die dorpie wegneem. ‘n Gunsteling aktiwiteit vir toeriste is om deur die dorpie te kan stap en die stilte en mooi natuur en die dorp in sy eenvoud te kan geniet en die plaaslike reeds bestaande besighede te ondersteun. Daar is reeds alles wat benodig word. Die dorp sy bekoring verloor as dit net nog ‘n dorp met ‘n winkelsentrum is. Daar is elkgeval nie so ‘n konstante groot toeloop voete wat heeljaar daar deurbeweeg wat die voornemende klomp winkeltjies in die komende winkelsentrum se deure gaan oophou nie.

V
Venetia Schreuder
3 years ago

0721459352 Plaas Gemsbok, Vanzylsrus 8467

C
Cornelia Engelbrecht
3 years ago

Stop ontegverdige hersonering in die Naam van Jesus!!!

A
Annatjie Coetzee
3 years ago

STOP HERSONERING VAN ASKHAM

C
Carl Heinz Saebe
3 years ago

Askham is ñ plaas wat geskenk was aan die Kerk op Askham. Die Kerk het 99 Erwe onderverdeel. Die Hoofstraat is vir Besigheids Erwe en die res is vir woongebied vir Inwoners, nie vir Besighede. Daar was geen Impakstudie gedoen oor wat ñ Mark wat eintlik net klein hokkies is aan die Inwoners gaan doen nie. Die Infrastuktuur is te klein vir ñ Mark. Daar is geen riool structue op daardie klein erf nie. Geen krag nie. Die paaie is twee spoor paaie en kan nie die verkeer hanteer nie. Ook is die Mark tot teen die henning van die agterste mense. Wie het so erge verslapping aan Bouregulasies toegelaat. Heerlemal onaanvaarbaar. Daar bly 2 gesinne met 8 klein dogtertjies wat vanaf hulle kan loop, vrylik rondharloop om by maats te gaan kuier. Erge verkeer stel die kinders se lewe in gevaar. Ek teken erge beswaar aan. Daar is geen krag op daardie eiendon. Daar gaan 24 piepklein winkels wees met n Restaurant in die middel. Volgens die Title Akte was dit die voorwaarde van die oorledende dat alle Besighede in die Hoofstraat moet wees en geen Restaurante in die Woongebied. Wat sal gebeur indien daar gasbottels in die Restaurant ontplof en dit reg teenage ñ woonhuis met 8 dogterjies en 4 volwassenes. Nee, geen Inpakstudie was gedoen nie. Ook laat die persoon nie genoeg tyd vir Vertoë deur die inwoners nie. Lees die Title Akte van Askham dan sal julle besef dat dit geheel nie volgens wet is nie. Carl-Heinz Staebe Erf nr 76 en 87 Askham. Cell nr 0827725120. Weereens. Geen Impakstudie is gedoen nie. Gaan die persoon wat die Mark wil opsit teen die Inwoners se wense, die pad verbreed en teen of plaveisel te lê synde dit net ñ klein 2 spoor pad is.

Adries Gerhardus di Toit
3 years ago

GEDEELTE 93, Askham 0835579751

L
Leandre Ehlers
3 years ago

Leandre Ehlers

B
Bokkie Duvenage
3 years ago

Asb stop die nonsens of ons vat julle hof toe. Daar is genoeg winkels in Askham. Julle neuk net die lekker rustige plattelandse atmosfeer van Askham op. En dit is waarvoor ons daar kom kuier !!! Voetsek !!

T
Thinus
3 years ago

No

S
Suzet vollgraaff
3 years ago

Plaas Boegoeberg, Groblershoop

M
Malandrie Palm
3 years ago

Ek is TEEN die hersonering van residensiële erwe na besigheids erwe in Askham

A
Anonymous
3 years ago

Gebruik asb Besigheids erwe wat beskikbaar is - nie residentiele erwe nie.

E
Elmarie Bezuidenhout
3 years ago

53 Scott Street Upington

A
Anonymous
3 years ago

Pleasr keep the residential area safe