Ons hou graag vakansie in Askham vanweë die stilte en rustigheid. Indien daar nou toegegee word aan hersonering van woon erwe na besigheidserwe, sal dit nie lank wees voordat Askham se uniekheid daarmee heen is nie. Ek sê dus nee.
A
Amanda Staebe
3 years ago
Askham Nedersetting is ontsettend klein. Die Nedersetting het net 99 erwe wasrvan die Hoofstraat genaamd Kerkstraat geoormerk is vir Besighede. Daar is leë erwe in daardie Besigheidstrast. Die res van die oorblywende erwe is geoormerk vir woongebied vir gewone inwoners. Hoekom nou n groot Mark oopmaak wat strek tot teen ñ gewone woonerf. Dit oorskrei die bouregulasies van ñ meter weg van ñ ander huis.
Ten 2de is daar klein kindertjies wat in die strate rondspeel, hulle het so grootgeword. Dit skep n probleem vir kinders wat moontlik raakgery kan word. Die paaie in Askhan Nedersetting is tweespoor paaie. Dit laat nie die in en uit ry van motors nie.
Geen impakstudie is gemaak nie. Die Kennisgewing is so klein dat ons dit nie eens raakgesien kan word nie. Dit is opgesit n paar dae voor die Munisipaliteit gaan sluit. Geen genoegsame tyd om Vertoë te rig nie. Ons is nie eens seker of dit in n Koerant geadverteer is nie.
Gaan die persoon wat die Besigheid wil oprig, die pad teen of plaveisel lê. Gaan hy toestemming kry om die pad te verbreed.
Dit is ñ woongebied waarin hy ñ Mark wil oprig. Geen Riool system in plek nie.
Daar is 8 dogtertjies op die erf agter die Mark. Die veiligheid van hulle is dalk op die spel.
Weereens geen Impakstudie is gedoen nie. Geen vergadering is beroep op ons as inwoners nie.
My adres is Erf 76 en 87 Askham. My cell nr is 0824110875
A
Ansa vd Westhuizen
3 years ago
Nee glad nie. 0633285212
A
Anonymous
3 years ago
Wynand-Pieter
A
Anonymous
3 years ago
Wynand Kruger
S
Sannie Smuts
3 years ago
Kerkstr
Noord Kaap
T
Tersia Bezuidenhout
3 years ago
Kerk huis. Askham
A
Adelene Maritz
3 years ago
Stop asb
J
J C Engelbrecht
3 years ago
Dit gaan Askam se unieke karakter totaal verander. Ek staan hierdie opportunistiese ontwikkelings projek totaal tee. Gaan koop grond buite die dorp vir sulke dinge.
M
Magda van Jaarsveldt
3 years ago
Stop die hersonering
W
Wilma Steyn
3 years ago
Wilma Steyn
Derdelaan6
Upington
8800
W
Werner
3 years ago
I am totally against the rezoning of land in Askham.
E
Elreze Faber
3 years ago
Dit sal katastrofies wees vir die mense wat daar bly
L
Lynne Fourie
3 years ago
It is important to stop the rezoning in Askam as businesses in this area may lead to crime in a peaceful village.
H
Herman Engelbrecht
3 years ago
Please stop rezoning in Askham
M
Mareli van der Berg
3 years ago
0833825117
C
Christoph Kotze
3 years ago
Keep the KALAHARI clean
D
Drikus Lee
3 years ago
Featured
Askham is 'n plattelandse dorpie met 'n plattelandse gevoel. Die hersonering van residensiele erwe na besigheid gaan die pad oopmaak vir al die plaaslikke besighede om hulle deure toe moet sluit. Stop die keelafsny van ons plattelandse gemeenskappe
0823156047 Plaas Avonds-Schijn Askham
Ons hou graag vakansie in Askham vanweë die stilte en rustigheid. Indien daar nou toegegee word aan hersonering van woon erwe na besigheidserwe, sal dit nie lank wees voordat Askham se uniekheid daarmee heen is nie. Ek sê dus nee.
Askham Nedersetting is ontsettend klein. Die Nedersetting het net 99 erwe wasrvan die Hoofstraat genaamd Kerkstraat geoormerk is vir Besighede. Daar is leë erwe in daardie Besigheidstrast. Die res van die oorblywende erwe is geoormerk vir woongebied vir gewone inwoners. Hoekom nou n groot Mark oopmaak wat strek tot teen ñ gewone woonerf. Dit oorskrei die bouregulasies van ñ meter weg van ñ ander huis. Ten 2de is daar klein kindertjies wat in die strate rondspeel, hulle het so grootgeword. Dit skep n probleem vir kinders wat moontlik raakgery kan word. Die paaie in Askhan Nedersetting is tweespoor paaie. Dit laat nie die in en uit ry van motors nie. Geen impakstudie is gemaak nie. Die Kennisgewing is so klein dat ons dit nie eens raakgesien kan word nie. Dit is opgesit n paar dae voor die Munisipaliteit gaan sluit. Geen genoegsame tyd om Vertoë te rig nie. Ons is nie eens seker of dit in n Koerant geadverteer is nie. Gaan die persoon wat die Besigheid wil oprig, die pad teen of plaveisel lê. Gaan hy toestemming kry om die pad te verbreed. Dit is ñ woongebied waarin hy ñ Mark wil oprig. Geen Riool system in plek nie. Daar is 8 dogtertjies op die erf agter die Mark. Die veiligheid van hulle is dalk op die spel. Weereens geen Impakstudie is gedoen nie. Geen vergadering is beroep op ons as inwoners nie. My adres is Erf 76 en 87 Askham. My cell nr is 0824110875
Nee glad nie. 0633285212
Wynand-Pieter
Wynand Kruger
Kerkstr Noord Kaap
Kerk huis. Askham
Stop asb
Dit gaan Askam se unieke karakter totaal verander. Ek staan hierdie opportunistiese ontwikkelings projek totaal tee. Gaan koop grond buite die dorp vir sulke dinge.
Stop die hersonering
Wilma Steyn Derdelaan6 Upington 8800
I am totally against the rezoning of land in Askham.
Dit sal katastrofies wees vir die mense wat daar bly
It is important to stop the rezoning in Askam as businesses in this area may lead to crime in a peaceful village.
Please stop rezoning in Askham
0833825117
Keep the KALAHARI clean
Askham is 'n plattelandse dorpie met 'n plattelandse gevoel. Die hersonering van residensiele erwe na besigheid gaan die pad oopmaak vir al die plaaslikke besighede om hulle deure toe moet sluit. Stop die keelafsny van ons plattelandse gemeenskappe
Stop hersonering