Ja wil ook nie graag besighede binne in woongebied sien. Dink Askhamse woongebied moet woongebied bly
M
Malvern Ukena
3 years ago
Nodige prosesse blyk nie gevolg word nie.
Alle buur eienaars nie kennisgewing gekry nie.
Kennisgewings op terrein te laat opgesit.
Tydperk van aansoek om hersonering is tydens vakansie waar amptenare op verlof gaan.
Erf is in residensiële gebied.
Val nie in SDF van DKM nie.
Sal lei tot val van bestaande besighede.
Askham is baie plaaslike gemeenskap en so ontwikkeling kan nie werk nie.
Bestaande dienste, riool en elektries en water, laat nie so ontwikkeling toe nie.
K
Kobus Mouton
3 years ago
Stop asb die ontwikkeling, daar is baie min sulke "ongerepte" landskap oor in die wereld.
0828020516
E
Elanda Olivier
3 years ago
STOP Hersonering
S
Steyn lamprecht
3 years ago
Save die dorpie
M
Marlene
3 years ago
Idee van 'n klein dorpie, is en was nog altyd vryheid. 'n Winkel sentrum gaan die hele dinamika van Askham verander. Dit gaan kos uit mense se monde vat eerder as byvoeg.
B
Barend de Villiers
3 years ago
Portion 24 Sterkspruit
Nelspruit
1200
R
Robert Pretorius
3 years ago
Mag dit nie toelaat nie. Sit die supermark liewer op Klein Mier op
C
Christelle van der Merwe
3 years ago
It is sad to see that a born Kalahari individual (the development motivator/proposer) picks a December, when all are on holiday and the municipality also takes a break, for the obtaining of objections/consents. Sadder even is that he has been lying to the community regarding his development plans. The above two factors in itself speak of the type of individual who operates for his own benefit only, and does not take the community’s interests into consideration. Local and foreign individuals have been investing in the small residential area that Askham offers to get away from the increasing urbanization that is ever increasing in large towns and cities. This market-shed proposal has not been discussed with the community at all, probably since the proposer knows that it will not be welcomed. I question if the current Askham residential investors will remain invested, or whether they will seek peace and quiet elsewhere in the serene Kalahari. I believe that the rezoning of residential stands to business stands may have that undesired effect.
A
Anonymous
3 years ago
Ek is teen die hersonering van woongebiede in Askham.
JS Kriel, Vlagboom (plaas) Upington, sel nr 0731844564.
H
Hennie Hendriks
3 years ago
Ek is daarteen gekant vir die hersonering van woon erwe na besigheids erwe in Askham
0824957722
G
Gene Kilian
3 years ago
Ek is teen die hersonering.
A
Anonymous
3 years ago
Ek is teen die hersonering van woongebiede in Askham.
Vlagboom (plaas) Upington. Sel nr 0836552083
Plaas Afsaal Box 3214 Upington 8800
n Groot Nee!
Huis Hannes du Toit Vryburg 8601
0722114082 : 39 Jansen str Parow
Black Rock
Lavenderstraat 55, Gardeniapark, Bloemfontein.
Bewaar Askam
Ja wil ook nie graag besighede binne in woongebied sien. Dink Askhamse woongebied moet woongebied bly
Nodige prosesse blyk nie gevolg word nie. Alle buur eienaars nie kennisgewing gekry nie. Kennisgewings op terrein te laat opgesit. Tydperk van aansoek om hersonering is tydens vakansie waar amptenare op verlof gaan. Erf is in residensiële gebied. Val nie in SDF van DKM nie. Sal lei tot val van bestaande besighede. Askham is baie plaaslike gemeenskap en so ontwikkeling kan nie werk nie. Bestaande dienste, riool en elektries en water, laat nie so ontwikkeling toe nie.
Stop asb die ontwikkeling, daar is baie min sulke "ongerepte" landskap oor in die wereld. 0828020516
STOP Hersonering
Save die dorpie
Idee van 'n klein dorpie, is en was nog altyd vryheid. 'n Winkel sentrum gaan die hele dinamika van Askham verander. Dit gaan kos uit mense se monde vat eerder as byvoeg.
Portion 24 Sterkspruit Nelspruit 1200
Mag dit nie toelaat nie. Sit die supermark liewer op Klein Mier op
It is sad to see that a born Kalahari individual (the development motivator/proposer) picks a December, when all are on holiday and the municipality also takes a break, for the obtaining of objections/consents. Sadder even is that he has been lying to the community regarding his development plans. The above two factors in itself speak of the type of individual who operates for his own benefit only, and does not take the community’s interests into consideration. Local and foreign individuals have been investing in the small residential area that Askham offers to get away from the increasing urbanization that is ever increasing in large towns and cities. This market-shed proposal has not been discussed with the community at all, probably since the proposer knows that it will not be welcomed. I question if the current Askham residential investors will remain invested, or whether they will seek peace and quiet elsewhere in the serene Kalahari. I believe that the rezoning of residential stands to business stands may have that undesired effect.
Ek is teen die hersonering van woongebiede in Askham. JS Kriel, Vlagboom (plaas) Upington, sel nr 0731844564.
Ek is daarteen gekant vir die hersonering van woon erwe na besigheids erwe in Askham 0824957722
Ek is teen die hersonering.
Ek is teen die hersonering van woongebiede in Askham. Vlagboom (plaas) Upington. Sel nr 0836552083