Dangerous truck behavior driving on our R 399. Life threatening!!!
S
Stanley Le Fleur
1 year ago
Baie gevaarlike pad en die insurance moet net vir motor ruite betaal? Die teeraamsluitings work erg beskadig. Sal fotos post indien verlang as evidence
T
Terchell Diedericks
1 year ago
No Bail
V
victor matthews
1 year ago
overloading also damages the integrity of the road surface and
A
Anonymous
1 year ago
Stop roekelose trokdrivers
J
Jeff Longley
1 year ago
Featured
The road was not built to accommodate the level of heavy trucks it is carrying. Neither was the bridge over the Berg River in Velddrif. I believe these vehicles should be going via the Moorreesburg weigh bridge and they avoid it by using the R399. Please enforce this.
A
Anonymous
1 year ago
Ek kyk vir hulle. Kyk hulle gister oggend weer hoe gaan hulle by Mount Piket mekaar teen die hoogte verby
B
Bennie Grobler
1 year ago
Dis klaar n gevaarlike pad en die lorries en padvarke maak dit nog meer gevaarliker
J
JJ du Plessis
1 year ago
Die groot dubbelbak vrag motors trap nie net ons pad stukkend nie, maar sommige van hulle hou ook n gevaar in vir ander padgebruikers
I
Ingrid frans
1 year ago
Speed kills .
W
William Smith
1 year ago
Safe the road
S
Sonnica
1 year ago
Hier is mense in Piketberg water glad nie op die paaie toegelaat moet word nie. Daar is die gereeldes wat al hoeveel keer veroorsaak het dat ek amper 'n ongeluk maak.
C
Carina
1 year ago
Truck drivers let us respect each other.and be safe on the road
S
Sakkie
1 year ago
Onaanvaarbaar die trokke wat so roekeloos ry
P
Paul Booth
1 year ago
I support the petitions aims and objectives
A
Adrienne Dollmann
1 year ago
I drive that road often and it is nerve-racking.
E
Elizabeth de Beer
1 year ago
Was onbewus van hierdie noodsaaklike petition.
L
Louise Diffenthal
1 year ago
Please
L
Loraine Sofat
1 year ago
Keep our roads safe
S
Sophiah
1 year ago
Goverment need to do something too much accidents nowadays