Skip to main content

Petition against the Gourits Abilon Project

110 Comments

C
Carina Louwrens Nel
8 years ago

As for this project it is a BIG NO‼️ And that is no may be... Since non of the involved can guarentee that the impact and extended progressive consequences are not going to be destructive on the ambiance and harmony of the NATURAL CREATION AS IT IS. Leave it be. Selah

E
Elize Nieuwoudt
8 years ago

Against the planned development (destruction)

S
Sharlene Milne
8 years ago Featured

No need to destroy such as beautiful area just bringing all the trouble to a little town with no protection and no work opportunities which will increase crime nevermind the trash and run off being du moved into ocean. Sorry Afrikaans is real ruusty

L
Leana Nieuwoudt
8 years ago

Nog van die wilde diere gaan dood gery word en die see gaan aan een lot behoort waar dit nou ooral vir almal beskikbaaar is

M
Michelle
8 years ago

Crime will become a issue.

J
Johan Visagie
8 years ago

Gourits does not have the services to deal with a project such as this. Natural Abalone present on the Gourits coastline might also be harvested

S
Suzanne franck
8 years ago

Gaan niks oorbly van ons kus streek nor

W
Wilhelm Fourie
8 years ago

The roads are not designed to handle big trucks

J
Johan Grobbelaar
8 years ago

Gourits is ń vakansiedorp. Waarom doen hulle nie liewer uitbreidings op Jacobsbaai en Hermanus waar hulle reeds plase het nie? Werksgeleenthede is welkom maar nie ten koste van die dorp nie. Ek stem nie saam met hulle planne nie maar ek is bevrees Hessequa munisipaliteit is kop in een mus met hulle. Waarom so skielik die rioolaanleg opgradeer? Vir die paar huise wat in die laaste jare bygekom het? Ek glo nie. Staan dit teen.

S
susan laubscher
8 years ago

nee vir hierdie projek!!! gaan al vir 60 jaar gouritz toe stil, rustige en unieke dorp wat vir ons nageslagte so moet bly

M
Maryna
8 years ago

Kani my aftree dorp kom ontstel nie

C
Cornel
8 years ago

Ek is ook n inwoner van gourits kan se,het my lewe daar spandeer.. ons moet die nageslagte in agneem en ook hul kinders hoe kosbaar ons dorpie is

E
Elbie Dickie-Clark
8 years ago

Ek stem teen die perlemoenplaasprojek.

H
Henry Wickens
8 years ago

No chance

C
Charles Stassen
8 years ago

Don't like the idea at all...It's absurd!!!

H
Hendie Grobbelaar
8 years ago Featured

Ons is nie teen vooruitgang en werksgeleenthede nie, maar die nadele van hierdie projek gaan 'n groot negatiewe impak op die dorp en omgewing hê. Gun ons diè stukkie rus en vrede waarvoor so baie mense hul hele lewe lank voor gewerk het.

E
Erika du Plessis
8 years ago

Asseblief, Los Vir ons nageslag n stukkie ongerepte natuur.

M
Mari Potgieter
8 years ago

Nie ten gunste van die projek nie!

M
M v Tonder
8 years ago

I am against this project.

N
Nick Potgieter
8 years ago

Ek is teen dit!! daar is baie ander plekke wat meer gepas sal wees.