Skip to main content

Petition against the Gourits Abilon Project

110 Comments

J
Johan vd merwe
8 years ago

Ek is gekant teen die ontwikkeling. Die misdaad wat baat uit perlemoen is nie voordelig mie gepaart met verkeer en alle ander nadelige impakte op die omgewing.

L
Lauricka
8 years ago

Nee dit gaan die natuur beinvloed. En Gourits is so mooi

C
Chris van Zyl
8 years ago

Versteur die rustigheid van die omgewing.

S
Santa kruger
8 years ago

nee vir die projek

G
Galloe Vermeulen
8 years ago

The trucks will go past my home in Retief street and the road was definately not desighed to bear truck loads of abilon. So for the rest of the roads towards Albertinia

E
Eugene Jansen
8 years ago

Hoekom wil julle die rustige dorpie kom omkrap ? Almal weet Gourits is ń bewaar area hoekom dit versteur en wie trek regtig voordeel daaruit ?

J
Jannie Laubscher
8 years ago

Stem daarteen

P
P Grobbelaar
8 years ago

Attended the investor meeting in Gourits on 30/5/18. If a road is constructed directly behind the site I would support the project for the gew jobs it will bring to Bitoville. The investor however firmly told the meeting they will not build that and in my opinion demonstrated a complete disregard for the community that either spent their retirement funds or made the property investment in a quiet town away from the hustle and bustle of cities.

G
Gouritzie Nuus
8 years ago

Nee nee

F
Frikkie Beytell
8 years ago Featured

Enkele jare gelede was ons in 'n Hooggeregshof geding betrokke om ons kus te beskerm teen anneksasie wat ons sou onteien van dit wat oor jare opgebou is. Ons het hierdie hofsaak volledig gewen. Nou word verwag dat ons weer moet instem tot 'n projek wat kusgebied baie skade gaan berokken. Nee!

W
Wessel Oosthuizen
8 years ago

This is a terrible idea.

A
Alma Joubert
8 years ago

NO

D
Dries van Tonder
8 years ago

A area thats needs to stay an be eco friendly ....NO...there are many other places to go to.

A
Almarie
8 years ago

Serious impact on locals and the surrounds

J
John Baker
8 years ago

Having a look at the impact this will have on the neighboring farms, the local community and the coastline. I would say BIG NO.

D
Danie Munnik
8 years ago

ABSOLUUT GEKANT TEEN DIE ONTWIKKELING VAN N PERLEMOEN PLAAS OP GOURITSMOND, Ek kom hou vakansie elke jaar op Gouritsmond van 2012. Dis n wonderlike plek waar n persoon nog aleen kan gaan visvang in die nag en loop en dinge doen wanneer jy wil. Ek bly in Hermanus en was in die Suid Afrikaanse Polisie met n perlemoen hond betrokke van 2000 tot 2008 in die beskerming van perlemoen en anti-poaching eenheid. Ek weet waaroor die hele besigheid gaan. Kriminele gaan gelok word na die dorp. Dit sluit in - Chinese aankopers van perlemoen, duikers wat die kus gaan beset en glo my julle wil nie dit he nie. Niemand gaan veilig wees nie. Die perlemoen moet vervoer word vir uitvoer na die naaste lughawe so gewapende rowe gaan plaasvind. Huisbrake gaan toeneem. Die kus en natuur lewe gaan vernietig word. Daar is soveel redes wat n mens kan gebruik om die kusdorp te beskerm. Ek gaan nie verder uitlatings maak nie maar asseblief julle moet Gouritsmond probeer beskerm teen die ontwikkeling van die perlemoen plaas.

P
Pieter Bezuidenhout
8 years ago

Teen

R
Rene Bezuidenhout
8 years ago

A BIG NO!

V
Visser J
8 years ago

Against

S
Sanet Nieuwoudt
8 years ago

Heeltemal gekant teen perlemoen plaas.