Stop Elektrisiteittarief Verhoging vir Graafwater & Cederberg Distrik
20 Comments
S
September
4 months ago
No to increasing
P
Philip Kellerman
4 months ago
Can't keep up with the high Electricity Tariffs
A
Anonymous
4 months ago
Price per unit already ridiculous
S
Sonja Du
4 months ago
Featured
Asseblief ja die pryse hou aan styg, niks word regtig verbeter in Graafwater nie en dan lyk dit vir my Graafwater is uitgekies tussen alle dorpe in SA om die meeste vir ure of dae sonder krag te moet sit. So vir wat betaal mens nou eintlikcen dan is daar oumensies wat gedurig sonder krag sit omdat hulle nie die nodige fondse het om krag te koop nie. Sassa geldjies is maar min.
W
Wilfred Muller
4 months ago
Genoeg is genoeg! Ons krimpeer onder Cederberg Local Municipality se hoë tariewe
V
Veroeska Strauss
4 months ago
We can't afford the expensive electricity rates in the Cederberg Municipality.
M
Morne
4 months ago
stop verhoging krag is klaar duur
T
Trudie de Beer
4 months ago
Wat te erg is te erg!
K
Karen de waal
4 months ago
Our people is suffering
B
Beverley Esau
4 months ago
Hier is ’n meer emosionele repetition, spesifiek vir Clanwilliam:
Repetition:
In Clanwilliam…
is krag nie meer seker nie.
In Clanwilliam…
is lig nie meer gewaarborg nie.
In Clanwilliam…
is donkerte besig om oor te neem.
Ons betaal meer.
Ons sukkel meer.
Ons kry minder.
Kinders probeer leer… in die donker.
Ou mense sit koud… in die donker.
Huise raak stil… in die donker.
Hoe kan dit reg wees?
Hoe kan dit aanhou?
Hoe kan ons stilbly?
Krag word duurder.
Krag word afgesny.
Krag word geblok… sonder waarskuwing, sonder genade.
Ons werk hard.
Ons probeer oorleef.
Maar elke dag voel dit…
of ons teruggedruk word.
Clanwilliam verdien beter.
Ons mense verdien beter.
Ons kinders verdien beter.
Want krag…
is nie ’n voorreg nie—
dit is ’n reg.
C
Christelle Ockhuis
4 months ago
Kani meer btaal van di vrhooging van krag gaan op maar x as plaaswerker se vrhooging broken niks soos krag kani nog vrhoog word mt my Solaris ni
D
Deborah Sas
4 months ago
Outrages!!!
R
Ronel Pretorius
4 months ago
Mense kry alreeds swaar in hierdie tyd en ons krag alreeds so hoog
A
Alice Priem
4 months ago
Featured
I am a pensioner how must i continue living on my small pension. I cannot afford to pay more for electricity.
A
Anonymous
4 months ago
I agree
A
Anonymous
4 months ago
The proposed tarrifs and the price per kwh is much higher than most residents can afford
R
Ruurd vwn fer Werf
4 months ago
Absoluut belaglik ons pryse vergeleke met ander munisipaliteite.
D
Debbie Fraenkel
4 months ago
Ons as Sassa mense kan skaars eet en nou nog n verhoging. Skande
F
Fanie
4 months ago
Genoeg is genoeg. Ons moet ly onder hierdie belaglike verhogings terwyl Eskom bestuur en personeel soos konings lewe. Eskom kan nie eers behoorlike instandhouding doen in Cederberg area nie maar ons moet nou meer betaal vir elektrisiteit,grens dit nie aan bedrog nie?
V
Vidiah
4 months ago
Featured
Al die verhogings kan nie meer net absorbeer word nie. Daar is niks meer om te sny in begroting nie! Kos op minimum. Geen extra vir plesier soos Pizza of net n lekkertjie nie. Elke maand net minder en minder vir basiese soos kos. Wat gaan ons doen. Nou maar in die donker ook sit. Maar meter maak dit ook op vanself! Meter hardloop reeds vinnig kostes op. Help asb!
No to increasing
Can't keep up with the high Electricity Tariffs
Price per unit already ridiculous
Asseblief ja die pryse hou aan styg, niks word regtig verbeter in Graafwater nie en dan lyk dit vir my Graafwater is uitgekies tussen alle dorpe in SA om die meeste vir ure of dae sonder krag te moet sit. So vir wat betaal mens nou eintlikcen dan is daar oumensies wat gedurig sonder krag sit omdat hulle nie die nodige fondse het om krag te koop nie. Sassa geldjies is maar min.
Genoeg is genoeg! Ons krimpeer onder Cederberg Local Municipality se hoë tariewe
We can't afford the expensive electricity rates in the Cederberg Municipality.
stop verhoging krag is klaar duur
Wat te erg is te erg!
Our people is suffering
Hier is ’n meer emosionele repetition, spesifiek vir Clanwilliam: Repetition: In Clanwilliam… is krag nie meer seker nie. In Clanwilliam… is lig nie meer gewaarborg nie. In Clanwilliam… is donkerte besig om oor te neem. Ons betaal meer. Ons sukkel meer. Ons kry minder. Kinders probeer leer… in die donker. Ou mense sit koud… in die donker. Huise raak stil… in die donker. Hoe kan dit reg wees? Hoe kan dit aanhou? Hoe kan ons stilbly? Krag word duurder. Krag word afgesny. Krag word geblok… sonder waarskuwing, sonder genade. Ons werk hard. Ons probeer oorleef. Maar elke dag voel dit… of ons teruggedruk word. Clanwilliam verdien beter. Ons mense verdien beter. Ons kinders verdien beter. Want krag… is nie ’n voorreg nie— dit is ’n reg.