Skip to main content

Status: Closed — this petition is no longer accepting signatures.

\'n Ope Brief aan die NG Kerk

\'n Ope Brief aan die NG Kerk

Closed — 86 supporters Verified

Final supporters

A
awavpzt
S
Someone
S
Someone
P
pielnek
I
ihetypy
S
Someone
D
Danie W.
J
Jean F.
J
JJ v.
S
Someone
+76 more
Started by Anonymous 19 years, 11 months ago
Liewe vriend in Jesus Christus. Hierdie is \'n ope brief aan die NG Kerk in Suid-Afrika. Baie van julle wat hierdie brief lees het soos ons in die NG Kerk groot geword of is al jare lank lidmate van die NG kerk in Suid-Afrika. Dit is te danke aan die NG Kerk dat ons \'n goeie fondasie en opvoeding, gebaseer op Bybelse lering gekry het. Dit is \'n redelike lang brief, maar ons vra jou om dit asseblief tot die einde deur te lees, want dit raak ons almal direk en dit is \'n baie ernstige saak. Die NG Kerk was vir baie mense in die verlede, \'n huisvesting, maar oor die afgelope paar jaar het dinge verander, die NG Kerk het homself begin skuldig maak aan leringe wat nie met die Bybel versoenbaar is nie. Dit is stadig infaseer tot so \'n mate dat meeste van ons die nie agtergekom het nie, maar vandag sit daar mense aan die hoof van die sinode wat skynbaar ander agendas het, as die blote verkondiging van die Evangelie en die versorging van die siekes en weduwees. Hierdie dwaling is op die spits gedryf deur die onlangse debakel rondom homoseksualiteit. Dit het tot so mate uitgekring dat baie voormalige NG Kerk lidmate hulle nou nie meer met die NG Kerk kan vereenselwig nie en elders \'n heenkome soek. Dit kan ons as die NG Kerk en Christene nie duld nie. Die Bybel s

Updates

October 30, 2006

Constant feedback coming through from members feeling unheard. The silence from leadership is telling. We keep going.

6 Comments

E
Elize Grant
19 years ago Featured

Dankie vir hierdie brief. Ek is al jare lank lidmaat maar ek herken nie meer die leer op die kansel nie. Die waarheid is nie onderhandelbaar nie.

M
Marietjie Vogel
19 years ago Featured

My hart is seer. Ons kerke loop leeg omdat mense nie meer die Bybel hoor nie. Bid dat die sinode tot inkeer kom.

H
Hendrik Zhang
19 years ago Featured

Die NG Kerk het sy koers heeltemal verloor. Dis tyd dat ons opstaan vir wat reg is.

J
Johan Chopra
19 years ago Featured

Dit breek my hart om te sien wat van die kerk geword het. Ons moet terug na die Woord en niks anders nie.

P
Pieter Cole
19 years ago Featured

Amen. Genoeg is genoeg. Die kerk moet sy rug draai op die wereld se maniere en weer God se wil soek.

S
Susan Stevens
19 years ago Featured

Baie dankie vir die standpunt. Dit is tyd dat die kerk weer terugkeer na die skrif alleen.