Van die eerste dag wat ons uitgevind het dat ons ons eersteling verwag was dit n uitgemaakte besluit om ons kinders in Dalview Laerskool in te skryf, dit was 11 jaar terug. Dit roer ons harte om hierdie verslag te lees. Ons MOES een van die moeilikste besluite neem verlede jaar om ons 3 kinders te skuif. Die besluit was nie alleenlik gebasieer op die bevindinge in die verslag genoem nie maar ook vir die rede dat die onderig nie op standard is nie. Dit is n duur les wat deur my kinders moet betaal word. Die welstand, groei en onderig is ongelukkig nie van belang nie. Laerskool Dalview ek glo en vertrou dat julle met die nuwe hoof en definitief n nuwe beheerligaam n nuwe blaaitjie sal draai. Ek hoop net regtig dat die nuwe hoof ook nie n "PEOPLE PLEASER" is nie en dat hy sy man sal staan en die skool sal lei om weer te wees wat dit was!!!!!
R
Rudolf Bronkhorst
9 years ago
Ons soek slegs dat die waarheid uitkom.
A
Anonymous
9 years ago
Bekommerd oor oneerlikheid en nalatigheid met finansies! Verkies egter om anoniem te bly twv my kinders.
A
Anoniem
9 years ago
Featured
Ons ondersteun hierdie saak 101% maar wil asb anoniem bly sodat ons kinders nie in die toekoms benadeel kan word nie. Ons as ouers wil die stryd vir hulle stry en wil nie hé dat hulle die stryders in die klasse moet word nie.
A
Anoniem Anoniem
9 years ago
Die hele probleem is almal gaan op hoor se. Almal het n ietsi gehoor en las stertjies en stories by. Jy en jou bende maak die skool se naam sleg deur n storie waarvan nie een die waarheid weet nie behalwe die hoof. Julle soek al jare fout met alles, hoekom het julle nie met die vorige hoof dinge uitgesort nie. Julle se mekaar sleg langs sport velde maar nou ewe skielik wil julle Dalview se helde wees. Gaan baklei julle persoonlike venetta uit by julle huise en los die nuwe hoof en sy bestuur, skool , personeel en kinders uit en tree op as volwassenes. As jy probleem het met die BL, sit jou naam op lys en sit jouself in hulle skoene, dan kyk jy hoe vinnig wys jou eie bende hulle vingers na jou toe. Dis maklik om n storie te versprei maar die ander 88% wys dan vinger na jou toe. Maak nie saak wat gebeur nie ons 88% staan agter die hoof. Want hy SAL die skool reg Ruk, want hy is n man van God hy is Daview toe gestuur vir rede.
A
Anoniem Anoniem
9 years ago
Trevor dit kon ek nie beter gestel het nie.
S
Sarel Du Plessis
9 years ago
Featured
Ek het n volledige avedavit opgetrek oor hulp met skoolfonds waarmee ek reeds vanaf 2015 besig is en net eenvoudig die deur gewys word agv beheerliggaam.
S
Schalk Lategan
9 years ago
Dis hoogtyd dat die waarheid die lug sien.
T
Trevor Barber
9 years ago
Dis goed om te hoor en ek hoop op reg dat die ding draai in die hof sodat die snert wat so onderlangs bly draai tot n einde kom. Daar is van ons wat ook "meer" weet as wat julle uitsaai maar ons verkies om die nodige tyd te gee wat nodig is om die saak so bes moontlik reg te stel. Dit is skandelik dat jy en jou bende duidelik geen respek vir die nuwe hoof het nie en hom nie die kaans wil gun waarvoor hy gevra het om die nodige te doen en te ondersoek vir homself nie. Julle bring n wolk van wanhoop en muslikheid oor die skool wat die onderwysers sal en gaan beinvloed. Ek verwys na een van jou bende lede wat alreeds met n onderwysers gepraat het hieroor. Dit sal dan op die einde van die dag weer ons almal se kinders beinvloed want die onderwysers is ook net mense en kan ook net soveel vat en na luiter voordat hulle gemoeds toestand beinvloed word. Dalview is en sal die beste skool bly en julle is nie die eerste of laaste mense wat probleme het nie. Elke liewe skool het dit maar jy dink nou jy's n helse HERO met die wat jy nou doen. Jy maak die saak net erger en dit moeiliker vir die nuwe hoof om sy huis tot orde te bring. Kom oor jou en jou pelle se EGO trip en dink bietjie verder.
W
Wayne Engelbrecht
9 years ago
Its about time someone take controll of this miss behaviour and bad conduct.
A
Anonymous
9 years ago
Featured
N nuwe beheerliggaam kan nie skade doen nie. Dis skokkend om te hoor hoeveel agter die skerms gebeur. Geen wonder ons het so baie kinders verloor nie. Te veel stories wat versprei soos veldbrande. Onnodig en baie onprofessioneel.
M
Martie Lategan
9 years ago
Ek stem volkome saam en voel dat dit LANKAL reeds gedoen moes word!!
M
Marisa Fourie
9 years ago
Featured
Laerskool Dalview het ongelukkig in n sirkus verander. Diefstal. Onregverdigheid. Gatkruip. Net n paar te noem. Ons soek beter Bestuur. Gee almal n regverdige kans
A
Andries Lategan
9 years ago
Vir ons kinders se kinders om ook die voorreg te mag hê om te sê "Ons Strewe"
J
JANO NEL
· petition starter
9 years ago
Geagte Anoniem Anoniem,
Die feit dat u verkies om anoniem te bly maak dit duidelik dat u op een of ander manier deel is van die beheerliggaam self en sal u dus weet dat die feite soos genoem in die petisie gegrond is op feite en nie 'n kwessie van ore uitleen nie.
Eerstens indien daar 'n nuwe beheerliggaam verkies word is ek doodseker dat die bestaande lede van die BL wat volgens u "onskuldig" is en hulle werk reg gedoen het heel moontlik weer verkies kan word en daardeur sal hul onskuld bewys word.
Tweedens in antwoord op u aanmerking dat Dalview se goedheid teenoor my kind in die span se gesig gegooi word, daar word geensins enige onderwysers (wat na regte verantwoordelik is vir die kinders se onderrig) in die petisie genoem nie en daar is dus geen dispuut of twyfel oor enige onderwysers nie. Die petisie is gemik op die beheerliggaam as 'n geheel wat volgens my, en duidelik die persone wat die petisie ondersteun, nie in "BEHEER" is van sake soos dit behoort te wees nie.
Derdens wat u aanmerking ten opsigte van sosiale media aanbetref: die petisie is 'n aanlyn petisie beskikbaar op hierdie webwerf waar u self die tyd geneem het om kommentaar te lewer en is geensins op sosiale media soos facebook, twitter of whatsapp versprei deur myself nie. As daar ouers is wat die petisie ernstig genoeg ag om dit op sosiale media te versprei is dit buite my beheer en bevestig dit maar net weereens dat daar wel 'n probleem en ongelukkigheid teenoor die beheerliggaam is en dat die petisie wel meriete dra.
Laastens, is ek seker dat die skool nog nooit getalle van meer as 1000 leerders gehad het nie en u stelling van: " waar was die 2000 ouers gewees van die skool" is dus nie moontlik nie want daar is tans 800 leerders en verder is daar baie ouers wat meer as 1 kind op skool het so na regte behoort daar plus minus 400 gesinne te wees wat die skool se getalle opmaak. As ek na die huidige handtekeninge (tans 30) kyk van mense wat die petisie geteken het is dit duidelik dat 12% va
J
Johan Viljoen
9 years ago
Featured
Heeltemaal onaanvaarbaar die mense wat hulle hande in geldsakke indruk en vat wat nie aan hulle behoort moet n les geleer word .
Skokkend!!
Van die eerste dag wat ons uitgevind het dat ons ons eersteling verwag was dit n uitgemaakte besluit om ons kinders in Dalview Laerskool in te skryf, dit was 11 jaar terug. Dit roer ons harte om hierdie verslag te lees. Ons MOES een van die moeilikste besluite neem verlede jaar om ons 3 kinders te skuif. Die besluit was nie alleenlik gebasieer op die bevindinge in die verslag genoem nie maar ook vir die rede dat die onderig nie op standard is nie. Dit is n duur les wat deur my kinders moet betaal word. Die welstand, groei en onderig is ongelukkig nie van belang nie. Laerskool Dalview ek glo en vertrou dat julle met die nuwe hoof en definitief n nuwe beheerligaam n nuwe blaaitjie sal draai. Ek hoop net regtig dat die nuwe hoof ook nie n "PEOPLE PLEASER" is nie en dat hy sy man sal staan en die skool sal lei om weer te wees wat dit was!!!!!
Ons soek slegs dat die waarheid uitkom.
Bekommerd oor oneerlikheid en nalatigheid met finansies! Verkies egter om anoniem te bly twv my kinders.
Ons ondersteun hierdie saak 101% maar wil asb anoniem bly sodat ons kinders nie in die toekoms benadeel kan word nie. Ons as ouers wil die stryd vir hulle stry en wil nie hé dat hulle die stryders in die klasse moet word nie.
Die hele probleem is almal gaan op hoor se. Almal het n ietsi gehoor en las stertjies en stories by. Jy en jou bende maak die skool se naam sleg deur n storie waarvan nie een die waarheid weet nie behalwe die hoof. Julle soek al jare fout met alles, hoekom het julle nie met die vorige hoof dinge uitgesort nie. Julle se mekaar sleg langs sport velde maar nou ewe skielik wil julle Dalview se helde wees. Gaan baklei julle persoonlike venetta uit by julle huise en los die nuwe hoof en sy bestuur, skool , personeel en kinders uit en tree op as volwassenes. As jy probleem het met die BL, sit jou naam op lys en sit jouself in hulle skoene, dan kyk jy hoe vinnig wys jou eie bende hulle vingers na jou toe. Dis maklik om n storie te versprei maar die ander 88% wys dan vinger na jou toe. Maak nie saak wat gebeur nie ons 88% staan agter die hoof. Want hy SAL die skool reg Ruk, want hy is n man van God hy is Daview toe gestuur vir rede.
Trevor dit kon ek nie beter gestel het nie.
Ek het n volledige avedavit opgetrek oor hulp met skoolfonds waarmee ek reeds vanaf 2015 besig is en net eenvoudig die deur gewys word agv beheerliggaam.
Dis hoogtyd dat die waarheid die lug sien.
Dis goed om te hoor en ek hoop op reg dat die ding draai in die hof sodat die snert wat so onderlangs bly draai tot n einde kom. Daar is van ons wat ook "meer" weet as wat julle uitsaai maar ons verkies om die nodige tyd te gee wat nodig is om die saak so bes moontlik reg te stel. Dit is skandelik dat jy en jou bende duidelik geen respek vir die nuwe hoof het nie en hom nie die kaans wil gun waarvoor hy gevra het om die nodige te doen en te ondersoek vir homself nie. Julle bring n wolk van wanhoop en muslikheid oor die skool wat die onderwysers sal en gaan beinvloed. Ek verwys na een van jou bende lede wat alreeds met n onderwysers gepraat het hieroor. Dit sal dan op die einde van die dag weer ons almal se kinders beinvloed want die onderwysers is ook net mense en kan ook net soveel vat en na luiter voordat hulle gemoeds toestand beinvloed word. Dalview is en sal die beste skool bly en julle is nie die eerste of laaste mense wat probleme het nie. Elke liewe skool het dit maar jy dink nou jy's n helse HERO met die wat jy nou doen. Jy maak die saak net erger en dit moeiliker vir die nuwe hoof om sy huis tot orde te bring. Kom oor jou en jou pelle se EGO trip en dink bietjie verder.
Its about time someone take controll of this miss behaviour and bad conduct.
N nuwe beheerliggaam kan nie skade doen nie. Dis skokkend om te hoor hoeveel agter die skerms gebeur. Geen wonder ons het so baie kinders verloor nie. Te veel stories wat versprei soos veldbrande. Onnodig en baie onprofessioneel.
Ek stem volkome saam en voel dat dit LANKAL reeds gedoen moes word!!
Laerskool Dalview het ongelukkig in n sirkus verander. Diefstal. Onregverdigheid. Gatkruip. Net n paar te noem. Ons soek beter Bestuur. Gee almal n regverdige kans
Vir ons kinders se kinders om ook die voorreg te mag hê om te sê "Ons Strewe"
Geagte Anoniem Anoniem, Die feit dat u verkies om anoniem te bly maak dit duidelik dat u op een of ander manier deel is van die beheerliggaam self en sal u dus weet dat die feite soos genoem in die petisie gegrond is op feite en nie 'n kwessie van ore uitleen nie. Eerstens indien daar 'n nuwe beheerliggaam verkies word is ek doodseker dat die bestaande lede van die BL wat volgens u "onskuldig" is en hulle werk reg gedoen het heel moontlik weer verkies kan word en daardeur sal hul onskuld bewys word. Tweedens in antwoord op u aanmerking dat Dalview se goedheid teenoor my kind in die span se gesig gegooi word, daar word geensins enige onderwysers (wat na regte verantwoordelik is vir die kinders se onderrig) in die petisie genoem nie en daar is dus geen dispuut of twyfel oor enige onderwysers nie. Die petisie is gemik op die beheerliggaam as 'n geheel wat volgens my, en duidelik die persone wat die petisie ondersteun, nie in "BEHEER" is van sake soos dit behoort te wees nie. Derdens wat u aanmerking ten opsigte van sosiale media aanbetref: die petisie is 'n aanlyn petisie beskikbaar op hierdie webwerf waar u self die tyd geneem het om kommentaar te lewer en is geensins op sosiale media soos facebook, twitter of whatsapp versprei deur myself nie. As daar ouers is wat die petisie ernstig genoeg ag om dit op sosiale media te versprei is dit buite my beheer en bevestig dit maar net weereens dat daar wel 'n probleem en ongelukkigheid teenoor die beheerliggaam is en dat die petisie wel meriete dra. Laastens, is ek seker dat die skool nog nooit getalle van meer as 1000 leerders gehad het nie en u stelling van: " waar was die 2000 ouers gewees van die skool" is dus nie moontlik nie want daar is tans 800 leerders en verder is daar baie ouers wat meer as 1 kind op skool het so na regte behoort daar plus minus 400 gesinne te wees wat die skool se getalle opmaak. As ek na die huidige handtekeninge (tans 30) kyk van mense wat die petisie geteken het is dit duidelik dat 12% va
Heeltemaal onaanvaarbaar die mense wat hulle hande in geldsakke indruk en vat wat nie aan hulle behoort moet n les geleer word .
This is shocking news
Agree
Nuwe hoof nuwe beheerliggaam