Skip to main content

Laerskool Dalview Beheerliggaam

28 Comments

A
Anoniem Anoniem
9 years ago

Toe n nuwe beheerligaam gekies moes word, waar was oor die 2000 ouers gewees van die skool. Daar was net n handtjie vol gewees. Wie lei daar onder? Die skool... die personeel... kinders... maar dis omdat julle julle ore uitleen aan ander. Al ooit gedink dat onskuldige poste kan in die slag kom maar omdat een persoon ongelukkig is word 80% van die onskuldige mense Betrek. Daar is n spreekwoord mense wat in glas huise bly gooi altyd die eerste klippe. Dalview was nog net altyd goed vir jou kind maar nou gooi jy dit terug in die Dalview span se gesig. Plaas staan julle saam en ondersteun die skool en die nuwe hoof en los die sosiale media uit dis erger as die mense in die parliment. Waneer die beheerliggaam se tydperk verby is, wees jy as ouer daar en bring jou stem uit . Bied eerder jou hulp aan by die skool terwille van jou kind en dan kry ons die kinders en ouers positief. Moenie Dalview se naam sleg maak nie veral nie as hulle nog net goed was vir jou kind en sy prestasie want dis wie jou kind wyser maak.

A
Alet Muller
9 years ago

Sal geen skade doen om bietjie n nuwe beheerliggaam te kies nie...soms vertrou n mens die mense TE veel en hulle te lank op die beheerliggaam en dan begin daar probleme te ontstaan...."any change is good as a holiday"

C
Carina Steyn
9 years ago

Nuwe beheerliggaam moet gekies word dringend !!!!!!

J
JANO NEL · petition starter
9 years ago Featured

Trevor, in die eerste plek is ek glad nie bang vir die nagevolge wat die petisie mag teweegbring nie want ek weet vir 'n feit dat ek nie die enigste een is wat so daaroor voel nie. Tweedens het ek geen persoonlike vendettas nie, dit is bloot gebasseer op feite. Derdens kan ek nie die skool se naam meer skade berokken as wat alreeds aangerig is nie, na al die skandale wat alreeds plaasgevind het en tans ondersoek word is dit tyd dat die waarheid uitkom en ons weer van voor af kan begin bou aan 'n nuwe en positiewe beeld vir die skool. As ouer van leerlinge by die skool het ek die reg om my mening te lug en op te staan teenoor persone en of instansies wat hulle reg op 'n goeie onderrig kan belemmer. Drastiese stappe is soms nodig as konvensionele metodes nie werk nie.

T
Trevor Barber
9 years ago

Jano, ek hoop hulle pen jou gat teen die muur vas omdat jy die skool se wapen so sonder toesteming gebruik vir jou persoonlike vendettas en die sleg maak van Dalview as n skool.

L
Lourens Koekemoer
9 years ago

Ons siek n Nuwe Beheerligaam

A
Alicia van der Merwe
9 years ago

ondersoek asb 2017 leiers verkiesing ook

A
Angelique
9 years ago

Ons as gesin met 3 kinders in Dalview Laerskool stem saam