Skip to main content

KANONKOP SWEETPAKKE

112 Comments

A
Anonymous
1 year ago

Sweetpak asb

A
Anonymous
1 year ago

Dit sal beslis werk.

F
Felicia
1 year ago

I agree

L
Luzelle
1 year ago

Sweetpak

J
Jannie Ehlers
1 year ago

Please support this petition. Thanks

B
Bets
1 year ago

Laat hul die hele winter asb sweetpakke dra asb en ook Sommer van die winter af

A
Abbygayle Joubert
1 year ago

Gr 7

C
Colleen
1 year ago

Sweetpakke op koue dae!!

A
Ansabe Francis
1 year ago

Laat leerders asb toe om elke dag sweetpakke te dra in die winter

Y
Yvonne
1 year ago

We as parents feel that the track suit must be worn everyday during winter time, since they are more warmer.

D
Dina Botha
1 year ago

Sweet pakket vir elke dag wintersdrag asb

J
Jaco beetge
1 year ago

Virseker. Dis baie duur om net 1 keer n week te dra

Y
Yolandie Van Tonder
1 year ago

Ek stem vir sweetpakke in die winter, ons as ouers trek warm aan, ek persoonlik kry koud vir die kinders se part ook. En sweetpakke is net warmer. Almal wil tog gemaklik en warm kry in die winter.

T
Thea
1 year ago

Sweetpak

A
Antoline
1 year ago

Sweetpakke dra in winter

E
Erika Le Roux
1 year ago

My seun mag dalk nou eers Gr R wees , en elke dag warm aantrek. Maar as ek nou teken kan volgende Jaar dieselfde hê. Ek voel ook vir die prys wat ons as ouers moet betaal vir die sweetpakke hoekom nie in die winter elke dag mag dra nie, hoe Kom net vrydae. Die sweetpakke is pragtig , netjies en ongelooflik lekker warm vir die kinders. Soos by die Gr R, sê net die kinders moet of swart of wit tekkies aantrek (gladnie reënboog kleure nie). Dink regtig dat dit nogsteeds netjies sal wees. Asseblief oorweeg dit vir ons kinders.

L
Lourien
1 year ago

Sweetpakke is duur en dus voel ek dit moet deel word van elke dag se skooldrag en dit is warm. Eerder dit as wat die skool met siek kinders sit!

J
Jennifer
1 year ago

Sweetpakke

A
Aqualine Steinhobel
1 year ago

Ona betaal duur vir die sweerpakke , hulle kan dit heel winter dra

J
Jolandi Beetge
1 year ago

Ja asb