Kan ons kinders asseblief as dit koud is hulle sweetpakke dra en nie slegs vrydae in die winter nie.
M
Michelle Ehlers
· petition starter
1 year ago
Graad 1 & 5 kom ons probeer daai afwesighede minder kry deur ons kids warmer skool toe te stuur.
A
Anonymous
1 year ago
Asb Mnr doen dit vir die kinders, Gr 1 en Gr 5.
I
Ilze Smith
1 year ago
Gr6 en Gr4
Y
Yolanda Botes
1 year ago
Maak skool sweetpak deel van elke dag se winters drag.
B
Bianca Lombard
1 year ago
Asb. Ons is moeg vir siek kinder in die winter wat heeltyd koud key met die grys broeke
M
Michelle van aswegen
1 year ago
Asb laat hulle sweetpakke aantrek
E
Elizabeth
1 year ago
Gr 6.
Sweetpakke is warm en netjies
M
Marisa Labuschagne
1 year ago
Gr 3
L
Liza
1 year ago
Dis koud, die sweetpake met tekkies is baie warmer en gemakliker as die grys broeke en wit hemde met skool skool skoene.
Geen ons kinders n warmer winter
Sweetpake is warmer.
Kan ons kinders asseblief as dit koud is hulle sweetpakke dra en nie slegs vrydae in die winter nie.
Graad 1 & 5 kom ons probeer daai afwesighede minder kry deur ons kids warmer skool toe te stuur.
Asb Mnr doen dit vir die kinders, Gr 1 en Gr 5.
Gr6 en Gr4
Maak skool sweetpak deel van elke dag se winters drag.
Asb. Ons is moeg vir siek kinder in die winter wat heeltyd koud key met die grys broeke
Asb laat hulle sweetpakke aantrek
Gr 6. Sweetpakke is warm en netjies
Gr 3
Dis koud, die sweetpake met tekkies is baie warmer en gemakliker as die grys broeke en wit hemde met skool skool skoene. Geen ons kinders n warmer winter
Gr7