Ek sal daarvan hou as ons kinders hulle sweetpakke kan dra reg deur die winter.
J
Jane
1 year ago
El wil graag he die kinders moet die sweetpakke dra die winter asb die ander klere is nie warm genoeg nie en ook nie so gemaklik soos die sweetpak nie
S
Samu
1 year ago
Children should be warm
T
Tiffany Kasselman
1 year ago
Juffrouens mag warm aantrek hoekom mag ons kinders nie
A
At Harvey
1 year ago
Laat toe dat sweetpakke elke dag gedra kan word, veral as dit koud is en in die winter.
D
Daphne Uys
1 year ago
Featured
As ek kyk na die prys van sweetpakke, en die feit dat dit warmer is stem ek dat ons dit elke dag moet kan dra. Die prys van die klere regverdig nie net om gedra te word op n Vrydag nie. Ouers haal so baie geld uit en dan kan hulle kinders die sweetpak net +- 13 keer dra... Dit maak nie sin nie.
J
Johan
1 year ago
Stem vir sweetpakkie
R
Riki
1 year ago
Stem saam
L
Lida
1 year ago
Please
L
Lente Du Preez
1 year ago
Dit sal defnitief n positiewe invloed he op my kind se gesondheid.
M
Melissa
1 year ago
Elke dag sweetpakke. Dis netjies en qarm en baie duur om net 1x n week te dra
Skoolklere is geweldig duur
I agree with this sentiment
Dis koud
Dis baie koud al die ander skole dra sweetpakke
Ek stem vir sweetpakke
Gr 1
Stem saam
Ons ondersteun die petisie
Ek sal daarvan hou as ons kinders hulle sweetpakke kan dra reg deur die winter.
El wil graag he die kinders moet die sweetpakke dra die winter asb die ander klere is nie warm genoeg nie en ook nie so gemaklik soos die sweetpak nie
Children should be warm
Juffrouens mag warm aantrek hoekom mag ons kinders nie
Laat toe dat sweetpakke elke dag gedra kan word, veral as dit koud is en in die winter.
As ek kyk na die prys van sweetpakke, en die feit dat dit warmer is stem ek dat ons dit elke dag moet kan dra. Die prys van die klere regverdig nie net om gedra te word op n Vrydag nie. Ouers haal so baie geld uit en dan kan hulle kinders die sweetpak net +- 13 keer dra... Dit maak nie sin nie.
Stem vir sweetpakkie
Stem saam
Please
Dit sal defnitief n positiewe invloed he op my kind se gesondheid.
Elke dag sweetpakke. Dis netjies en qarm en baie duur om net 1x n week te dra
Sweet pakkie asb