Skool klere moet nie so duur wees nie, dis skool geld, kos en nog skool klere. dit raak belaglik hoe moet mens voort hou.
M
Mathapelo
1 year ago
We want the kids to wear tracksuits from Monday to Friday on winter season
D
Danie
1 year ago
Hoekom moet kinders koud kry. Die sweetpakke is mos skoolklere.
C
Christo
1 year ago
As jy in jou warem kantoor sit met n heater of Aircon sit him af kry koud saam ins kinders gee hul die sweetpakke asb
B
Bets
1 year ago
Featured
Asb laat hulle sweetpakke dra dis baie koud as jy koud kry dink net aan daai Klein lyfies hoe koud kry hulle nie 100x meer as ONS my kleintjie het Al gese haar beentjies kry baie koud in die klas en sys gr1
W
W de Jager
1 year ago
Stem beslis vir sweetpakke...baie warmer vir ons kids
B
Bekker
1 year ago
Please help her
M
Marlene Vd Westhuizen
1 year ago
Laat groot asb die sweetpakke toe Dan het die ander helfde ouers nie geld om die sweetpakke te koop nie Meneer U as hoof moet altyd moeilike besluite neem Sterkte
D
Danielle
1 year ago
Ek ondersteun hierdie 100%
N
Nikita
1 year ago
let them were the tracksuit every day in winter
M
Marinda Uys
1 year ago
Dis koud hulle is klein kinders, laat hulle net dit dra vir winter.
S
Shereena Erwee
1 year ago
Children should be allowed to wear tracksuits everyday of the school week. Normal school long pants aren't as warm as tracksuits.
H
Hannie Scholtz
1 year ago
School uniforms are too expensive! Everybody cant afford it!
L
Lorraine Struwig
1 year ago
Die grootmense kry koud dan trek hulle aan wat hulle wil, hukom moet ons kids koud kry dit is sommer bull......
T
Tracey
1 year ago
Sweetpakke vir winter asb met n langmou hemp
W
Willem Burger
1 year ago
Featured
Asb dit is koud en die kinders kry koud in die winter. Ander laerskole het al lank al skool sweetpakke vir winter drag ek glo en vertrou dat die kinders in gedagte gehou sal word om Dan ook skies raak en skool te mis te vermy.
Baie dankie byvoorbaat.
R
Rita Erwee
1 year ago
Kinders se gesondheid kom eerste.
A
Annatjie Labuschagne
1 year ago
Kinders kry koud in die winter. Laat hul asseblief sweetpakkies aantrek sodat hul warm kan kry.
A
Annecke Burger
1 year ago
Asb gee vir ons kinders warmer klere. Dit raak baie koud.
E
EY De Bruyn
1 year ago
Dit is koud, sit ons hard verdiende geld wat ons moet spandeer aan sweetpakke op goeie gebruik en laat die kinders dit dra in die winter. Dit gaan niemand skade doen, dommer maak of te na kom nie!!!
Skool klere moet nie so duur wees nie, dis skool geld, kos en nog skool klere. dit raak belaglik hoe moet mens voort hou.
We want the kids to wear tracksuits from Monday to Friday on winter season
Hoekom moet kinders koud kry. Die sweetpakke is mos skoolklere.
As jy in jou warem kantoor sit met n heater of Aircon sit him af kry koud saam ins kinders gee hul die sweetpakke asb
Asb laat hulle sweetpakke dra dis baie koud as jy koud kry dink net aan daai Klein lyfies hoe koud kry hulle nie 100x meer as ONS my kleintjie het Al gese haar beentjies kry baie koud in die klas en sys gr1
Stem beslis vir sweetpakke...baie warmer vir ons kids
Please help her
Laat groot asb die sweetpakke toe Dan het die ander helfde ouers nie geld om die sweetpakke te koop nie Meneer U as hoof moet altyd moeilike besluite neem Sterkte
Ek ondersteun hierdie 100%
let them were the tracksuit every day in winter
Dis koud hulle is klein kinders, laat hulle net dit dra vir winter.
Children should be allowed to wear tracksuits everyday of the school week. Normal school long pants aren't as warm as tracksuits.
School uniforms are too expensive! Everybody cant afford it!
Die grootmense kry koud dan trek hulle aan wat hulle wil, hukom moet ons kids koud kry dit is sommer bull......
Sweetpakke vir winter asb met n langmou hemp
Asb dit is koud en die kinders kry koud in die winter. Ander laerskole het al lank al skool sweetpakke vir winter drag ek glo en vertrou dat die kinders in gedagte gehou sal word om Dan ook skies raak en skool te mis te vermy. Baie dankie byvoorbaat.