Skip to main content

Erection of a Ferris Wheel in The Point, Mossel Bay

568 Comments

E
Eric Fivaz
4 years ago

Nee, asseblief nie daar nie. Vanuit 'n estetiese oogpunt pas dit net nie daar in nie. Plaas dit eerder by Diazstrand se waterwereld.

P
Peter Welland
4 years ago

The point is already very congested and a Ferris wheel will completely spoil the wonderful scenery.

C
Christo Holtzhausen
4 years ago

Dit is vir my tragies dat die Munisipaliteit in beginsel alreeds die sogenaamde ' wiel ' goedgekeur het. Dit wys net vir my dat daar n gebrek aan kennis,bestuur en visie in die munisipaliteit heers.Is die ' wiel ' weereens n poging om Mosselbaai op die ' map ' te sit ? Gaan Mosselbaai Punt nou omskep word in n speelpark waar verveelde besoekers nou hul honger na vermaak moet bevredig ? Daar is alreeds n ' zipline ' . Is dit nie n vorm van diskriminasie om net die Punt te gebruik nie.Wat van ander Mosselbaai gebiede soos Heiderand , Kwanonqaba ,Klein Brakrivier ,Friemersheim ens.Gaan dit oor geld ?. Wat van die geraasfaktor vir die karavaanpark , woonstelblokke en omliggende woongebied. Die estetiese waarde van die pragtige kuslyn word weereens bedreig soos Beacon point n voorbeeld is. Die meeste mense kom om die natuur en stilte te geniet.Hier is die asemrowende Cape St Blaize wandelpad n voorbeeld. Hulle stel nie belang in kunsmatige tydverdrywe nie. Ek wil graag hierdie platform gebruik om te vra wie die Cape St Blaize wandelpad se fynbos met gif vernietig het en wie opdrag gegee het om dit te doen ? Ek is n gereelde gebruiker daarvan. Dit is weereens n ondeurdagte besluit.Ek het elke departement in die Munisipaliteit geskakel asook natuurbewaring in George en na vyf weke nog nie wyser geword nie. So my stem is n groot NEE!!!!

H
Heidi Calitz
4 years ago

Met die hele mosselbaai en hartenbos area wat opgeknap word en nuwe gebou wat op spring. Is ons erfenis van die dorpie amper daar mee heen. Bou eerder die wiel in de bakke

D
Daniel Lötter
4 years ago

The erection of such a structure will definitely deface the historical and cultural face of the area and is not acceptable

J
Jeanne Burns
4 years ago

I oppose the election of the ferris wheel. As I feel personally mossel bay is slowly loosing its heritage to what makes mossel bay a special and beautiful place .

A
Anonymous
4 years ago

It's going to be new and flashy and in high use for a month or two, and then public interest wanes and we're left with a rust magnet that hardly sees enough business to break even. Trust someone who's lived here all his life. Funfair rides belong in a funfair, and they hardly ever run year-long.

P
Patrick Taylor
4 years ago

Does not add to heritage of CBS

A
Anonymous
4 years ago

I am not supporting this idee. The point i already over crowded and there aren't enough parking already.

H
Hester Korff
4 years ago

Dink nie dis die regte plek vir die wiel nie...iewers waar daar meer spasie is sal dir beter werk...ek gaan punt toe om die uitsig te geniet .

A
Anonymous
4 years ago

Yes for the Ferris Wheel but not at the Point. Erect the wheel at De Bakke

M
Mondriaan Veldsman
4 years ago

Heeltemal daarteen

A
Anonymous
4 years ago

Please don't

A
Angelina
4 years ago

No it will not work

R
Roma
4 years ago

I think the point might not be the best place however it will be a great tourist attraction and can work just as well near the harbour perhaps.

E
Elize Barnard
4 years ago

It will disturb the Heritage and peacefullness of the point.

S
Stefan Barnard
4 years ago

No no no! The beauty of the point will be in tatters and petty crime will increase at the point.

M
Marian Marais
4 years ago

Diaz Beach might be better proposition for a Ferris wheel - there is more parking facilities as well.

J
Jeanette Vallenduuk
4 years ago

It’s going to take away the charm of the area

H
Hennie Hammond
4 years ago

No wheel at Point!