Afrikaans is my taal en ek sal altyd lief bly vir dit. Help die nuwe generasie deur om dit moontlik te maak vir die res om in hulle moedertaal te studeer.
H
Heindrich Neethling
11 years ago
ek voel daar is baie ander plekke vir die engelse om te swot so gun ons ook maar ons plekkie
S
Simon d Waal
11 years ago
11 offisiële tale, hoekom moet dit 10 word ?
H
hendri wait
11 years ago
Ek staan vir afrikaans
A
Andrew Cusack
11 years ago
Featured
As an English-speaker, acquiring an understanding of Afrikaans was one of the privileges of studying at Stellenbosch.
S
Sonja Botha
11 years ago
Afrikaans is een van die mees kleurvolste tale. Dit sal gepraat word deur ons en deur ons klein en agterkleinkinders.
J
Jan Hendrik Loots
11 years ago
Afrikaans is uniek en bevorderd genoeg in alle opsigte. Daar is geen rede om weg te doen met dit as 'n taal vir onderrig nie. Daar is genoeg plekke vir mense om hul studies in engels te doen indien hul dit so verkies.
A
Anna-mart
11 years ago
Afrikaans is huistaal. Ek het onderig daarin ontvang in die laerskool en hoërskool,, hoekom nie ook op universiteit nie!
H
HansieRoodt
11 years ago
Lank lewe Afrikaans!
A
anja
11 years ago
I'm not against change. I'm against the elimination and exclusion of one language completely.
G
Geon Hoon
11 years ago
Give Afrikaans students a right to receive education in their home language.
J
Jacques
11 years ago
Stellenbosch = Afrikaans
D
Dirk Lombard
11 years ago
Featured
It is a constitutional right to be educated in your mother language where ever it is possible. Stellenbosch is perfectly positioned to accommodate Afrikaans learners as well as those who do not speak the language.
Gelyke regte vir alle tale
Voeg tale by eerder as om weg te neem.
Dubbel medium onderig is die oplossing.
Afrikaans is my taal!!
Trots Afrikaans!
ek stem Afrikaans!!
[email protected]