Skip to main content

Adam Tas Studente

47 Comments

R
Rose Bates
11 years ago

I am proud of my 85 year old Afrikaans mother, I would never disrespect her language. In Senegal the President married a French women an then insisted that only French be the only language spoken and written

S
Stephanus
11 years ago Featured

Afrikaans is nogsteeds een van die mees gebruikste tale in Suid Afrika (derde mees algemene taal in SA, en is geografies- en ras-gewys, die meer verspreid as enige ander Suid Afrikaanse taal), dit is eie aan ons land en iets waarop alle Suid Afrikaners trots kan wees.

W
Wynand W Vlok
11 years ago

Laat ons taal behou bly as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch, tesame met ander tale.

C
Chelsey White
11 years ago

x marks the spot.

E
Esther Basson
11 years ago Featured

Ek ondersteun ten volle die idee van transformasie en diversiteit, ek glo egter dat die geleentheid om in afrikaans klas te loop bydra tot ons diversiteit en dus behoue moet bly.

D
Danny Greeff
11 years ago

Ek is glad nie teen transformasie nie, solank as wat Afrikaans (as kultuur en akademiese taal) in Stellenbosch nie as gevolg daarvaan ly nie.

D
Daniël du Plessis
11 years ago

Afrikaans het basies in Suid Afrika onstaan. Dis eie aan ons land en daarom het dit vir seker 'n plek in Stellenbosch!