Skip to main content

Adam Tas Studente

47 Comments

T
tiaan
11 years ago

everyone has a right to be teached in there own language.

L
Laurika Louw
11 years ago

Die meerderheid van die student is Afrikaans en bly in Stellenbosch. Daar is niks beter om jou moedertaal in jou omgewing te hê nie

L
Laurika Louw
11 years ago

Die meerderheid van die student is Afrikaans en bly in Stellenbosch. Daar is niks bet

G
Gerrie van de Merwe
11 years ago

Afrikaans verdien "n ereplek in Stellenbosch

H
Henk Boshoff
11 years ago

My nasie, my kultuur, my leefstyl, my taal.

E
Elzanne Coetzee
11 years ago Featured

Ek voel sterk oor hierdie onderwerp. Ek kan nie verstaan dat daar gestreef word na gelykheid deur Afrikaanse mense uit te sluit nie. Jy kan nie dit wat verkeerd was, regstel deur nog verkeerde aksies nie.

D
Daryn Caswell
11 years ago

Voluit Afrikaans

H
Hendrik
11 years ago Featured

Dis ons reg as Afrikaners om 'n plek te hê om in ons moedertaal te kan studeer. Die universiteit is gebou deur talle mense wat hulle lewens toegewy het om 'n Afrikaanse universiteit op te rig. Dit sal van belang dat die tradisioneel afrikaanse universiteit se tradisies en geskiedenis beskerm word.

I
Ifke Dorland
11 years ago

-

S
Soria Nel
11 years ago

Afrikaans is meer as net 'n taal, dit is 'n leefwyse en deel van soveel Suid-Afrikaners se kultuur. Afrikaans is geregtig vir 'n plek in ons diverse land.

E
Ettienne Boshoff
11 years ago

My taal is deel van my identiteit. Om dit van my onderig af weg te neem is net só goed my naam word verwerp.

E
Earl Coleman
11 years ago

Afrikaans behoort aan almal wat dit praat! Dit is nie die taal van die onderdruker nie, dit is my taal! Dit is die hartstaal! Lank lewe opvoeding in Afrikaans

E
Ezra Coetzer
11 years ago

Leef en laat leef. Gun Afrikaans sy regmatige plek in Stellies onder die Afrika son!!!

T
Theo Galloway
11 years ago

Laat Afrikaans die taal van Stellenbosch bly waarvoor hy gestig is!!

A
Adele Terblanche
11 years ago

hou afrikaans lewend

D
Delnay Terblanche
11 years ago

ons is trots op ons taal!

Z
Zian Blignaut
11 years ago

Hou Afrikaans!

J
Julian
11 years ago

Afrikaans is ons taal

D
Deon van der Merwe
11 years ago

Los my taal uit en ek los joune uit!

E
Eben Oosthuizen
11 years ago

....