Fochville se mense staan saam en eis n 4 rigting stop op die hoek van Losberglaan en Eerste Straat! Te veel kere al is ons dorp geruk deur noodlottige ongelukke en jaagduiwels wat oor daai bult storm. Teken asseblief hierdie petisie en help die DA in Merafong om hierdie 4 rigting stop n werklikheid te maak! Die DA staan saam met julle om ons dorp veiliger te maak.
Ek ry elke dag daar verby en dis vreesaanjaend. Die bult maak dit so gevaarlik. Kry asb daai stoptekens op!!!
J
Johan Bauer
13 years ago
Featured
Dis tyd dat die munisipaliteit iets doen. Ek sien elke dag hoe mense daar jaag sonder om te kyk. Iemand gaan weer doodgaan as ons nie iets verander nie.
Share this petition
Share this petition to help it reach more people.
Your share link
Couldn't copy automatically. Long-press to copy:
Share directly
Status: Closed — this petition is no longer accepting signatures.