robert folmer 0

Speed Kills!!! Reduce speed on R102

96 people have signed this petition. Add your name now!
robert folmer 0 Comments
96 people have signed. Add your voice!
10%
Maxine K. signed just now
Adam B. signed just now

MOSSELBAAI NUUS - Nóg ‘n fietsryer is vanoggend dood toe hy deur ‘n voertuig naby Groot-Brakrivier getref is.

Intussen het die Groot-Brakrivier polisie-kommunikasiebeampte, kst Laurianne Botha bevestig dat nog ‘n fietsryer vanoggend dood is, nadat hy op die R102 vanaf Fraaiuitsig in die rigting van Groot-Brakrivier gery het. Die man, in sy 60’s, is op die toneel dood verklaar.

Botha sê die 80-jarige motoris beweer die oorledene het in die geelstreep gery , maar toe na bewering skielik voor hom ingeswaai het.

Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare mansslag. Die oorledene se identiteit is nog nie bekend gemaak nie.


HELP ONS ASB. Teken die petisie om die spoedgrens verlaag te kry en ook om die wetstoepassing verskerp te kry

Share for Success

Comment

96

Signatures