Skip to main content

STOP HERSONERING IN ASKHAM

245 Comments

A
Arthur Maker
3 years ago

Los asb Askam soos hy is, en sy bekendheid verwerf het. Mag die hele Suid Afrika teken!!!

D
Daan Human
3 years ago

0838443258

L
Lenethe Human
3 years ago

0829230935

L
Lorraine Roets
3 years ago

Agge nee, dit is tog onmoonlik om ñ Mark met 24 stalled en ñ restaurant in die middel van ñ woongebied op te rig en dit reg teenage n woonhuis. Hoe het die persoon dít reggekry of reggekoop. Ons hou elke Desember in Askham by familie vakansie dit is hopeloos te klein om die wokngebied te bedien. Dasr is n helse groot supermark plus KLK en Kaap AGRI ñ Mark in n woongebied hoirt nie daar. Daar is Besigheids Erwe in Hoofstrast wzt bestem is om Besighede op te rig. As die persoon dit regkry het ek my erge bedenkening oir die Munisipaliteit. Cell 083 609 5747

C
Christell Kleynhans
3 years ago

My ouers bly daar en ons kom gereeld daar kuier om weg te kom uit die groot stede. Sjoe om ñ Mark in die middel van die woongebied op te rig en dit teenage n owning wasrin daar mense met baie kinders bly is bitter teenstydig met Woongebied Regulasies. Ek weet nie of die persoon weet wat hy op so klein erf gaan regkry nie ook weetvek nie of julle by Munisipaliteit bewus is van hoe klein die erf is nie. En dan nog in ñ plek wasr daar net tweespoor paaie is en mens sit so maklik met n gewone motor in dasrdie dik sand weg wanneer dit somer is. Agge nee Munisipaliteit dink weer Cell nr 076 813 9572

A
Amanda Joubert
3 years ago

Ry gereeld deur Askham met sy 2 spoor grondpaatjies. Regte plaas dorpie. Mens kan dit einlik nie eens n dorpie noem nie ditvis te klein daarvoor. A nee ah ñ Mark daar sal net probleme veroorsaak en die atmosphere van plaaslewe versteur. Cell nr 071 671 3299

A
Anonymous
3 years ago

219 Mimosa Road Northcliff 0832358635

L
Lynette
3 years ago

Moenie Askham verander nie!

P
Paul Burger
3 years ago

Plaas Rateldraai Askham 8814

A
Albert Steyn
3 years ago Featured

Stop die hersonering. Daar is besigheids erwe in die hoofstraat. Moenie besigheid in die woongebied goedkeur nie. Askham is die hart van die Kalahari en ons wil dit graag so hou.

A
Anonymous
3 years ago

Hou dit n rustige dorp.

J
Joos Engelbrecht
3 years ago

Ons kinders is meer werd as geld

A
Andries Grobler
3 years ago

Athloneweg 37 Kenmarex4 Krugersdorp 0813410659

M
Madelé Koen
3 years ago

Stop hierdie besluite, die toekoms van baie jong mense en kinders in die prag dorpie is van belang!

M
Maretha Lubbe
3 years ago

Bergbriesvillas 7 Koekoek rd Bergtuin Pretoria

D
Deon van der Merwe
3 years ago

This is going to damage the culture of the little town and special residents

S
Sanet Maree
3 years ago

Hoekom die rustige plek ontwikkel in ‘n miernes van bedrywigheid wat ‘n rookskerm vir misdaad kan wees? Nee, probeer die dorp hou soos wat dit is

J
Jacobus Maree
3 years ago

Laat ons kalahari dorpie met rus asseblief

W
Wiehahn Lourette
3 years ago

Behou die bekoring van Askham

J
Johan van Wyk
3 years ago

Plaas Lochbroom, Askham 0832997597