Skip to main content

Re-instate Dr A Kok at Life Hospitals

207 Comments

M
mercia botha
11 years ago

wonderlik , uitstekend, fantastiese pidiater

L
Lelanie Gibbs
11 years ago

He is a life saver!!

L
Lelanie Gibbs
11 years ago

He is a life saver!!

L
Lelanie Gibbs
11 years ago

He is a life saver!!

L
Lelanie Gibbs
11 years ago

He is a life saver!!

C
Charlene venter
11 years ago

Beste beste pediater ooit

C
Charlene venter
11 years ago

Beste beste pediater ooit

I
Izahn
11 years ago

Laat Dr. Kok terug in Life hospitale! Hy is n wonderlik Dr.

I
Izahn
11 years ago

Laat Dr. Kok terug in Life hospitale! Hy is n wonderlik Dr.

P
Petrus Bosman
11 years ago

dr Kok is n briljante dr

P
Petrus Bosman
11 years ago

dr Kok is n briljante dr

M
Mariette Stapelberg
11 years ago

My dogtertjie is nou 8 jaar oud. Dr Kok IS haar dokter vanaf geboorte! Wanneer sy siek is wil sy na HAAR DR KOK toe gaan. Sê dit nie watse goeie Dokter hy is nie?? Sy pasientjies kom ALTYD eerste en hy doen als in hul belang. Nie die Mamma s'n nie, maar die pasientjie se belang!!

M
Mariette Stapelberg
11 years ago Featured

S
Sanette Vermaak
11 years ago Featured

Baie goeie Dokter, sy pasiëntjie is in sy spreekkamer die belangrikste en al wat tel. Hy doen absoluut sy bes om jou kind gesond te kry. As jy daar uitstap weet jy wat die probleem is. Hy is baie eerlik en reguit. In die hospitaal is geen ekstra besoek vir hom te veel nie, dag of nag. Sal nie beter kry met kinders nie!!

A
Anita Botes
11 years ago

Die beste pediater wat ek ken en ook mee saam gewerk het vir jare.

E
Elani
11 years ago

Fantastiese Dokter. Niemand is so goed met die kinders se diagnosis nie.

C
carin jansen van rensburg
11 years ago

dr kok die beste pediater in middelburg,

I
Ilna Vermaak
11 years ago

Dr Kok is an excellent doctor. His personal life is just that - personal. Doesn't change the fact that he is very good at his job.

C
Charmain Londt
11 years ago

Dr Kok is puik. Hy is reguit en eerlik en jy weet altyd waar jy met hom staan....

C
Charmain Londt
11 years ago

Dr Kok is puik. Hy is reguit en eerlik en jy weet altyd waar jy met hom staan....