The Abalon project will just bring destruction to a beautiful place like Gourits and there are not many of these places around anymore!
J
Janine Tesner
9 years ago
Dit is die mooiste, stilste plek. Nou wil julle die dorp in n besigheid verander.. NEE!!!!
A
Arlene Beukes
9 years ago
No abilon project
L
Lizelle de Klerk
9 years ago
NOOOOOOO. Keep Gouritz as is
M
Marisa Kruger
· petition starter
9 years ago
My ouma het na Gourits gegaan as klein dogtertjie om daar vakansie te hou, sy is verlede jaar op die ouderdom van 90 oorlede daar. Die plek is waar my hart is.
Ek gaan daarheen om te rus, om een te wees met die stilte en die natuur. Gourits is nie net 'n dorpie vir die wat hom lief het, Gourits is ons hart se punt.
Abilon verkoop daai plaas en gaan soek vir julle ander plek om te vernietig!
S
Santa Kruger
9 years ago
Against it
S
Sheena Mouton
9 years ago
This is home! Dont destroy it.
S
Seun Kruger
9 years ago
No no
R
Ruzaan Vermeulen
9 years ago
Ons wil nie ons see besoedel nie en die dorp se strate netjies hou
M
Marisa Kruger
· petition starter
9 years ago
My ouma het na Gourits gegaan as klein dogtertjie om daar vakansie te hou, sy is verlede jaar op die ouderdom van 90 oorlede daar. Die plek is waar my hart is.
Ek gaan daarheen om te rus, om een te wees met die stilte en die natuur. Gourits is nie net 'n dorpie vir die wat hom lief het, Gourits is ons hart se punt.
Abilon verkoop daai plaas en gaan soek vir julle ander plek om te vernietig!
The Abalon project will just bring destruction to a beautiful place like Gourits and there are not many of these places around anymore!
Dit is die mooiste, stilste plek. Nou wil julle die dorp in n besigheid verander.. NEE!!!!
No abilon project
NOOOOOOO. Keep Gouritz as is
My ouma het na Gourits gegaan as klein dogtertjie om daar vakansie te hou, sy is verlede jaar op die ouderdom van 90 oorlede daar. Die plek is waar my hart is. Ek gaan daarheen om te rus, om een te wees met die stilte en die natuur. Gourits is nie net 'n dorpie vir die wat hom lief het, Gourits is ons hart se punt. Abilon verkoop daai plaas en gaan soek vir julle ander plek om te vernietig!