Grew up going to Vogelsang when it was still vakansieplaas and the beauty of nature has always captured my attention and made me love that area. Used to be nothing but green and wildlife up the mountain. Now it's filled with homes and the green has gotten smaller and the animals less. Proposing another development on this tiny little piece of green is a disgrace. Our town is becoming nothing but concrete, with no respect for anything green or living. How about instead of destroying nature we take one of these ideas and turn it into a planting mission where we restore some of the natural wonder to the town that has desperately been trying to hold on. This town doesn't need more people because it is bursting at the seams. There are no jobs or schools for residents. The town needs more natural wonder
M
Marinus Willemstijn
1 year ago
We need to be thoughtful of our environment
N
Natasha Du Toit
1 year ago
Please think of the environment, nature is truly struggling, the town is battling to cope and the water is already a scarce commodity, if the DA allows this THEN SA HAS NO HOPE!!
S
Stefan Roelofse
1 year ago
Flood dange4
Single road under bridge
Wildlife destoyed
Protected Trees
Single bridge access... for emergency exit
Even more Congestion of already congested single access
D
Dian Roelofse
1 year ago
Will destroy our wildlife
Single bridge access
Melkhout trees
Flood danger
S
Siegfried Swanepoel
1 year ago
I vote no for development
A
Anonymous
1 year ago
This is a wetland, any homes built would be in danger of being flooded and building there would
destroy wildlife, and create infrastructure problems.
A
Anonymous
1 year ago
JJ Jordaan signed
S
Simone Debora Spies
1 year ago
Vogelsang se natuurskoon het ons uit die Mosselbaai bo-dorp getrek. Die dorp is vol en beknop en daar is geen groen stroke meer wat nie bebou word nie.
Die Vogelsang area, eens Vakansieplaas, is deel van Mosselbaai se ryk erfenis en word nou moontlik toegebou weens geldgierigheid.
Ons grootste ongelukkigheid is nie dat daar gebou word nie, maar die hoeveelheid huise wat hul wil indruk in ons klein vallei bloot om meer geld te maak. Meer as 100 eenhede op klein erfies met die enigste " groenstroke" aangedui op die planne wat eintlik dele is wat daar nie gebou mag word nie omdat dit onder die vloedvlak is.
Die verkeersimpakstudie is in 2006 reeds gedoen. Dit is lank voor die massa semigrasie van mense na kusdorpe tydens die Covid-19 pandemie. Mens hoef bloot na ons jongste sensus opmame te kyk om te sien hoe Mosselbaai buite verhouding met al ons buurdorpe gegroei het. Die impak van die verkeer in ons klein vallei sowel as die impak op die omliggende besighede in die nywerheidsgebied omliggend gaan noemenswaardie wees en is glad nie bereken nie aangesien meeste van hierdie besighede en verkeer nie in 2006 bestaan het nie.
Volgens die plan word 'n pad na Island view gebou om verkeer te mitigeer, maar dit gaan slegs beteken dat die hele Island View 'n kortpad deur Vogelsang na Mosselbaai sentraal gaan gebruik. Honderd eenhede beteken ten minste 200 motors op 'n enkel brugpad onder deur die N2 en dan praat mens nie eers van die hele Island view wat ook hierdie deurpad gaan gebruik om na Mosselbaai te reis nie. Inderwaarheid het die meeste van Island View nog nie bestaan toe die verkeersimpakstudie gedoen is nie. Mens hoef net aan na die fotos aangeheg in die voornemende bouplanne te kyk, om te sien dat die verkeersimpakstudie dringend opgedateer moet word.
Verder weet niemand nog wat die impak gaan wees van die opdatering van Louis Fourie weg op die die verkeer nie en bouwerk is lank reeds nie klaar nie. Die volledige inpak van hierdie nuwe ontwikkeling sa
M
Mark Golden
1 year ago
Featured
This development is within the floodline, the heavy vehicles will damage the current road that we maintain. Crime will escalate and the stands are literally 5 meters away from current dwellings
L
Louise van Zyl
1 year ago
Not in favour at all if this is true
M
M Van den Berg
1 year ago
No building please
N
Nardo Spies
1 year ago
Die nuwe voorgestelde ontwikkeling sal die vreedsame gevoel en kwaliteit van lewe van die bestaande inwoners van Vogelsang totaal verwoes. Die meeste inwoners het juis eiendom hier gekoop vir hierdie rede. Daar is geen ander woongebiede in Mosselbaai met die karakter en natuurskoon as hier nie.
Die omgewingsimpak studie wat gedoen was is reeds 15 jaar oud en sedertdien is die hele Island View (wat toé oop was) nou toe gebou, wat die studie nietig maak. Die bosbokke, ystervarke en ontelbare voëlspesies, wat die kloof uniek maak, sal verdwyn.
So ook is die verkeersimpakstudie 20 jaar gelede gedoen!! Sedertdien het die bevolking van Mosselbaai verdriedubbel van 55 000 na meer as 170 000 en Island View bars uit sy nate. 'n Nuwe pad vanaf Island View deur Vogelsang sal 'n verkeerskatastrofe teweegbring en is vêr onderskat!
Hiermee pleit ek by die Mosselbaai munisipaliteit om die besluit oor die ontwikkeling te verander, anders word Mosselbaai maar net nog een oorbevolkte, karakterlose 'stad'.
R
R Coetzee
1 year ago
Stop die ontwikkeling dadelik.
T
Trudie Crouse
1 year ago
Stop this!!!!
J
Johann Christiaan Barnard
1 year ago
A big NO NO
R
Renate Oosthuizen
1 year ago
This proposed Eagle creek is ridiculous. The infrastructures here is simply not enough. We are 200% against this development
it is a wetland FFS
Grew up going to Vogelsang when it was still vakansieplaas and the beauty of nature has always captured my attention and made me love that area. Used to be nothing but green and wildlife up the mountain. Now it's filled with homes and the green has gotten smaller and the animals less. Proposing another development on this tiny little piece of green is a disgrace. Our town is becoming nothing but concrete, with no respect for anything green or living. How about instead of destroying nature we take one of these ideas and turn it into a planting mission where we restore some of the natural wonder to the town that has desperately been trying to hold on. This town doesn't need more people because it is bursting at the seams. There are no jobs or schools for residents. The town needs more natural wonder
We need to be thoughtful of our environment
Please think of the environment, nature is truly struggling, the town is battling to cope and the water is already a scarce commodity, if the DA allows this THEN SA HAS NO HOPE!!
Flood dange4 Single road under bridge Wildlife destoyed Protected Trees Single bridge access... for emergency exit Even more Congestion of already congested single access
Will destroy our wildlife Single bridge access Melkhout trees Flood danger
I vote no for development
This is a wetland, any homes built would be in danger of being flooded and building there would destroy wildlife, and create infrastructure problems.
JJ Jordaan signed
Vogelsang se natuurskoon het ons uit die Mosselbaai bo-dorp getrek. Die dorp is vol en beknop en daar is geen groen stroke meer wat nie bebou word nie. Die Vogelsang area, eens Vakansieplaas, is deel van Mosselbaai se ryk erfenis en word nou moontlik toegebou weens geldgierigheid. Ons grootste ongelukkigheid is nie dat daar gebou word nie, maar die hoeveelheid huise wat hul wil indruk in ons klein vallei bloot om meer geld te maak. Meer as 100 eenhede op klein erfies met die enigste " groenstroke" aangedui op die planne wat eintlik dele is wat daar nie gebou mag word nie omdat dit onder die vloedvlak is. Die verkeersimpakstudie is in 2006 reeds gedoen. Dit is lank voor die massa semigrasie van mense na kusdorpe tydens die Covid-19 pandemie. Mens hoef bloot na ons jongste sensus opmame te kyk om te sien hoe Mosselbaai buite verhouding met al ons buurdorpe gegroei het. Die impak van die verkeer in ons klein vallei sowel as die impak op die omliggende besighede in die nywerheidsgebied omliggend gaan noemenswaardie wees en is glad nie bereken nie aangesien meeste van hierdie besighede en verkeer nie in 2006 bestaan het nie. Volgens die plan word 'n pad na Island view gebou om verkeer te mitigeer, maar dit gaan slegs beteken dat die hele Island View 'n kortpad deur Vogelsang na Mosselbaai sentraal gaan gebruik. Honderd eenhede beteken ten minste 200 motors op 'n enkel brugpad onder deur die N2 en dan praat mens nie eers van die hele Island view wat ook hierdie deurpad gaan gebruik om na Mosselbaai te reis nie. Inderwaarheid het die meeste van Island View nog nie bestaan toe die verkeersimpakstudie gedoen is nie. Mens hoef net aan na die fotos aangeheg in die voornemende bouplanne te kyk, om te sien dat die verkeersimpakstudie dringend opgedateer moet word. Verder weet niemand nog wat die impak gaan wees van die opdatering van Louis Fourie weg op die die verkeer nie en bouwerk is lank reeds nie klaar nie. Die volledige inpak van hierdie nuwe ontwikkeling sa
This development is within the floodline, the heavy vehicles will damage the current road that we maintain. Crime will escalate and the stands are literally 5 meters away from current dwellings
Not in favour at all if this is true
No building please
Die nuwe voorgestelde ontwikkeling sal die vreedsame gevoel en kwaliteit van lewe van die bestaande inwoners van Vogelsang totaal verwoes. Die meeste inwoners het juis eiendom hier gekoop vir hierdie rede. Daar is geen ander woongebiede in Mosselbaai met die karakter en natuurskoon as hier nie. Die omgewingsimpak studie wat gedoen was is reeds 15 jaar oud en sedertdien is die hele Island View (wat toé oop was) nou toe gebou, wat die studie nietig maak. Die bosbokke, ystervarke en ontelbare voëlspesies, wat die kloof uniek maak, sal verdwyn. So ook is die verkeersimpakstudie 20 jaar gelede gedoen!! Sedertdien het die bevolking van Mosselbaai verdriedubbel van 55 000 na meer as 170 000 en Island View bars uit sy nate. 'n Nuwe pad vanaf Island View deur Vogelsang sal 'n verkeerskatastrofe teweegbring en is vêr onderskat! Hiermee pleit ek by die Mosselbaai munisipaliteit om die besluit oor die ontwikkeling te verander, anders word Mosselbaai maar net nog een oorbevolkte, karakterlose 'stad'.
Stop die ontwikkeling dadelik.
Stop this!!!!
A big NO NO
This proposed Eagle creek is ridiculous. The infrastructures here is simply not enough. We are 200% against this development
Thank you!
No No No