Dit versper die uitsig en dit gaan die estetika van Grootbrak beïnvloed asook ñ gevaar wanneer sterk winde hier voorkom.
H
Hannetjie Potgieter
5 years ago
KleinerbAdvertensie borde nodig. Nie groot billboards. Ons is nie n stad. Dit gaan die dorp se rustigheid versteur en uitsig belemmer.
D
Danie Els
5 years ago
Nee dankie geen advertensiebord.
E
Elmine de Klerk
5 years ago
Featured
Ons het ‘n ‘village’ admosfeer hier in Grootbrak.... ons voel die groot advertensie borde gaan afbreuk doen aan ons platelandse admosfeer. Waarom die borde nie opsit waar meer oë en voete is nie? Watse koopkrag het ons klein gemeenskappie? Meestal ouer mense wat net koop wat ons nodig het.
A
Adele v d Walt
5 years ago
I am against the bill bords
D
Daphne
5 years ago
Keep brak clean
C
Christo Venter
5 years ago
Moenie die groot borde aanbring nie.Dit pas nie by die estetika van Groot Brak Rivier.
M
Marianne Alberts
5 years ago
No for bill boards in Great Brak
M
Mona de Wet
5 years ago
We are a village and would rather keep the town picturesque and quint. The larger billboards will suit Mossel Bay but not Groot Brakrivier
H
Hannetjie Snyder
5 years ago
Moenie ons mooi dorpie ontsier met groot advertensieborde nie asb
S
Susan Hacquebord
5 years ago
To whom it may concern:
Please, PLEASE do not scar our beautiful Village with visual pollution!
Under NO circumstances do we want billboards,!!!
T
Taschja Hattingh
5 years ago
We dont want billboards in our small town. It will damage the view and upset the eco system. The amount of people per M2 does not allow for so many billboards. The income of the people are mostly pensioners. We want peace and quitness.
E
Ezeem van Rensburg
5 years ago
NO!!!! Billboards PLEASE!!!!#!
M
Marietha Barnard
5 years ago
Ek stem teen die borde omdat dit die mooi uitsig van ons dorp sal benadeel.
W
Wilhelm de Wet
5 years ago
I am against it because itwil damage the rural character of the town
B
Barry Greyvenstein
5 years ago
Strongly object to the erection of billboards in our Village
R
Ronald Hacquebod
5 years ago
Tourism is what we need and this is not the right manner to promote it.
Groot brak is pragtig... Los hom so.
Dit versper die uitsig en dit gaan die estetika van Grootbrak beïnvloed asook ñ gevaar wanneer sterk winde hier voorkom.
KleinerbAdvertensie borde nodig. Nie groot billboards. Ons is nie n stad. Dit gaan die dorp se rustigheid versteur en uitsig belemmer.
Nee dankie geen advertensiebord.
Ons het ‘n ‘village’ admosfeer hier in Grootbrak.... ons voel die groot advertensie borde gaan afbreuk doen aan ons platelandse admosfeer. Waarom die borde nie opsit waar meer oë en voete is nie? Watse koopkrag het ons klein gemeenskappie? Meestal ouer mense wat net koop wat ons nodig het.
I am against the bill bords
Keep brak clean
Moenie die groot borde aanbring nie.Dit pas nie by die estetika van Groot Brak Rivier.
No for bill boards in Great Brak
We are a village and would rather keep the town picturesque and quint. The larger billboards will suit Mossel Bay but not Groot Brakrivier
Moenie ons mooi dorpie ontsier met groot advertensieborde nie asb
To whom it may concern: Please, PLEASE do not scar our beautiful Village with visual pollution! Under NO circumstances do we want billboards,!!!